24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.08.2010

Wipe the scum from our community

C. Koopman skryf:
 
Gee my net ’n kans om te sê hoe jammer ek voel vir die familie en vriende van oorlede Magrieta. Ek self het baie susters wat ook nog jong dogters het. Dis ’n baie hartseer saak.

Ek dink die regering moet drasties ’n plan maak om die doodsvonnis terug te bring in die Grondwet. Daar moet vinnig, baie vinnig ’n voorbeeld gemaak word van die semels in ons gemeenskap.

Die beskuldigde moet sy makkers ook uithaal en na vore bring lat daar sommer ’n goeie voorbeeld van hulle almal gemaak word. Ek hoop die Regering gan nou hul oë vinnig oopmaak.

Jammer dat dit nou tot die dood van ’n onskuldige kind gelei het voor hulle wakker word. PLEASE!! We need to wipe these scum from our community!!