10.03.2010 Wanderers se puik geriewe
Nicolas Kriek
VEELS geluk met die sportfasiliteite, Wanderers. “Congratulations and well done.” Mag die toekoms julle baie ure van sportpret in en op die fasiliteite bring.
Van ’n Wanderers-hokkiespeler en vriend van Dok Jubber van die jare 1968/69.
|