24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

1.02.2012

Verstaan nie die rasionaal

D. Reyneke skryf:
 
EK wil graag reageer op die voorbladberig Oorlog kom oor prys van melk. Kan ’n hooggeplaaste, ingeligte amptenaar dalk vir ons verduidelik hoe werk dit? Die Regering se aand- en oggendpraatjies verskil. Op watter meriete besluit hulle die invoerheffings word gekanselleer? Hul wil waarde toevoeg, daarom sluit hul die grens vir skaapuitvoere of stel heffings daarop in. Deur invoere soos in die geval, melk vry te stel van heffings, doen hul die teenoorgestelde. Hoe bring jy die kloutjie by die oor? Of maak iemand geld iewers? Hul gaan mos die plaaslike produsente en ekonomie doodmaak?

Waardetoevoeging by een groep geld, terwyl waarde weggeneem word by ’n ander?