11.03.2010 Suid-Afrikaner soek hulp
EK het geen ouers nie. Albei jare al oorlede. Ek het ’n vierjarige dogter wat ek self grootmaak. Ek het finansiële probleme en wil graag weet of daar mense is wat kan help.
Ek leef vir die dag van môre. Ek is so diep in die skuld dat ek nie weet hoe om uit te kom nie. Net ter wille van my dogter leef ek nog.
Voedsel, klere, geld, enigiets is welkom. Help asseblief. My kontakadres is Chabaud- straat 10, Elliot, 5460. E-posadres: ELLIOT POWERSAVE@ TELKOMSA. NET.
|