Tuisblad-argief

21.02.12

Tuisblad van 22 Feb '12

20.02.12

Tuisblad van 21 Feb '12

17.02.12

Tuisblad van 20 Feb '12

16.02.12

Tuisblad van 16 Feb '12

15.02.12

Tuisblad van 15 Feb '12

14.02.12

Tuisblad van 14 Feb '12

22.2.2012
SMS'e

Stel ons aan, of... Wat het geword van die aanstelling van mayors. Ons lewe soos honde, geen voordele soos car, housing, pension. Cde Ekandjo, wake up. Don’t force us to corruption plz. – ’n Permanente burgemeester Ontevrede oor borg Ek wil weet ...   Lees meer

21.2.2012
Gee hom ’n stywe enetjie

NA aanleiding van ’n bekende whiskey-advertensie op TV deel ek graag my (ware) verhaal met julle: Wit Willem is ’n agtermekaar man, amper ’n perfeksionis. Blikkieskos in die kas staan volgens soort in rye, en briewe wat hy met een vinger tik teen ’n indrukwekkende spoed, ...   Lees meer

21.2.2012
SMS'e

Bewaar dié skoonheid Die foto’s in Vrydag se uitgawe wys die skoonheid van ons land, Namibië. Waarom moet ons tog mense kry wat niks daarvan dink om hul rommel op enige plek weg te gooi nie? Kan ons nie maar dit wat gratis aan ons gegee word, probeer beskerm ...   Lees meer

20.2.2012
Sms'e

Swapo se Swakop-erf Swakopmund, ons oumense het baie minder as die Regering daarom soek ons ook onmiddellik grond van die munisipaliteit teen dieselfde prys. Of soek vir julle ander werk. Kindermoord Gesinsbeplanning is gratis by alle staatsfasiliteite en kos nie N$10 nie.   Lees meer

16.2.2012
SMS'e

Kindermoord Baby dumping is wreed. Om dit te voorkom, vat die spuite, dit kos N$10 by staatsklinieke. Aborsie is nie wettig nie, maar die Regering moet asb weer daaroor dink. Die fetus is net ’n klein bloedklontjie voor 6 weke en dit is beter as ’n volgroeide ...   Lees meer

16.2.2012
SMS'e

‘Nog ’n babalyk skok’ Die vrou wat haar pasgebore baba weggesmyt het, jy isi mens nie. – Nicolene Isaacs * * * * * * * * * * “ Drie fetusse ontdek”: Meisies/vroue, deur jul welluste doen jul dit. Dis kindermoord. Eendag sal jy betaal hiervoor. Onthou: Al gaan ’n leuen hoe snel, ...   Lees meer

15.2.2012
SMS'e

Waar is die verhogings? Dink die GRN darem aan hulle werkers? Kry ons verhogings? Die petrol styg met alle ander goed in tou. Kan government mense met grade nie beter betaal nie? Jy leer 3 jaar hard en dan pay jy peanuts. So stuit ons misdaad Baie ...   Lees meer

14.2.2012
SMS'e

Koop patrioties Namibiërs, kom ons koop Namibiese produkte sodat ons werkloosheid kan beveg en verseker dat Namibiërs se besighede nie toemaak nie. * * * * * * * * * * ‘Polisie wil nie slagoffer help’ Hochfeld se polisie het geen aanvaarbare verskoning nie.   Lees meer

13.2.2012
SMS'e

Brei hul magte uit Hoekom moet mens ’n uur sukkel met polisiemanne wat nie eers Engels verstaan nie, maar wil praat. Net om ’n ongeluk-saaknommer te kry. Na die gesukkel sê hul die boek waarin hul dit moet aanteken, is toegesluit vir die aand. Kan die parlement ...   Lees meer

10.2.2012
SMS'e

Staakkoors As pensioenaris sal ek ook staak, want die Regering mors met die volk. ’n Skande, en niemand gee gehoor nie. * * * * * * * * * * Dis hoog tyd dat die Regering, TransNamib en die hof wakker skrik en besef dat hierdie landgenote keelvol is.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend