|
|
24.2.2012 SMS'e |  Dis darem ‘n pragtige foto van Frans Hosea en die kleine Pieter so oor die wenstreep. Hand aan hand! Word wakker, Namibië. Dis hoe dit moet wees. Baie geluk julle twee, julle is my helde. Ai, ek voel glad skoon bewoë. Julle het vandag ‘n oumens se dag gemaak. Lees meer |
|
24.2.2012 Gun hom sy geleentheid | EK is maar 22 jaar oud so baie gaan sê ek ken maar min van die lewe. Ja, ek het nog ’n lang pad om te loop voor ek as ’n “expert” kan beskryf word. Maar as dit behels dat ek ongelukkig moet lewe, dan bly ek maar dom.
Jy hoor daagliks “Ja dis hoe die lewe is, dis maar nou so! Lees meer |
|
23.2.2012 SMS'e |  Beste Saara...
Graag vra ons oumense dat die Minister van Finansies in haar begroting die maatskaplike pensioene as prioriteit een moet sien. Met N$550 kan ons nie oorleef nie, maar veterane kry duisende dollars. Vir hoe lank sal ons oumense nog moet struggle? Lees meer |
|
22.2.2012 SMS'e |  Stel ons aan, of...
Wat het geword van die aanstelling van mayors. Ons lewe soos honde, geen voordele soos car, housing, pension. Cde Ekandjo, wake up. Don’t force us to corruption plz. – ’n Permanente burgemeester
Ontevrede oor borg
Ek wil weet ... Lees meer |
|
21.2.2012 Gee hom ’n stywe enetjie | NA aanleiding van ’n bekende whiskey-advertensie op TV deel ek graag my (ware) verhaal met julle:
Wit Willem is ’n agtermekaar man, amper ’n perfeksionis. Blikkieskos in die kas staan volgens soort in rye, en briewe wat hy met een vinger tik teen ’n indrukwekkende spoed, ... Lees meer |
|
21.2.2012 SMS'e |  Bewaar dié skoonheid
Die foto’s in Vrydag se uitgawe wys die skoonheid van ons land, Namibië. Waarom moet ons tog mense kry wat niks daarvan dink om hul rommel op enige plek weg te gooi nie? Kan ons nie maar dit wat gratis aan ons gegee word, probeer beskerm ... Lees meer |
|
20.2.2012 Sms'e |  Swapo se Swakop-erf
Swakopmund, ons oumense het baie minder as die Regering daarom soek ons ook onmiddellik grond van die munisipaliteit teen dieselfde prys. Of soek vir julle ander werk.
Kindermoord
Gesinsbeplanning is gratis by alle staatsfasiliteite en kos nie N$10 nie. Lees meer |
|
|