24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

3.02.2012

Plaaswerk is die antwoord

Anoniem skryf:
 
EK het jul artikel gelees van Men on the Side of the Road (MSR). Ons is op ’n plaas naby Omaruru en is op soek na plaaswerkers wat bereid is om die werk te leer. Ongelukkig het ons baie slegte ervaring gemaak.

Werkers wil nie hard werk vir ’n goeie salaris en is nie bereid om te leer. Hoe goed sal dit wees as ons tog net ’n eerlike werker kan kry wat bereid is om te leer en hard te werk teen goeie salaris.

Plaaswerkers kry ’n goeie salaris, betaal geen huur, elektrisiteit of water, kry hout verniet en boonop baie kere nog vleis.

In vandag se tyd het ’n plaaswerker met minimum loon meer oor as ’n werker met minimum loon op die dorp. Wanneer gaan hul oë oop??