24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

10.03.2010

Olyfbome gesoek

Anton Ellis skryf:

EK is dringend op soek na enige iemand wat met my in kontak kan kom oor die aanplant van olyfbome en die verwerking van die produk, waar ek die bome kan kry, oor die persmasjien wat gebruik word vir die hele proses van die roumaterial tot gebottelde produk.

My kontaknommer is 084 573 0512.