8.02.2012 MTC stil op twee fronte
Wanneer sal dit verander skryf:
MTC, ons op Walvisbaai verloor baie dollars. Die netwerk is vrot, dis nou 6 maande. Kuisebmond ou kwartiere en Kabeljoustr. area. Wanneer sal ons behoorlike diens kry?
MTC in Walvisbaai was genader vir kommentaar, maar geen skriftelike kommentaar is tot op hede ontvang nie. Redakteur
|