6.08.2010 Moord was brutaal
SW skryf:
Ek wil graag my mening lug oor die brutale moord op wyle Magdalena Stoffels (may her soul rest in peace). Ek kan nie glo die regering het dit toegelaat dat daardie die moordenaar beskerm en bedek was nie.
Dit is die waarheid wat die publiek sê dat mense wat veediefstal pleeg 30 tot 40 jaar tronk straf kry. Hou mooi dop hoe hierdie man gevonnis sal word. Hy het ’n onskuldige kind doodgemaak en haar moeder en broers moet vir die res van hul lewe daarmee saamleef.
Kom ons as Namibiërs staan op en doen iets omtrent die rapists en moordenaars. Let us join hands brutaaland stop rapists and murderers from getting away with what they are doing to our communities? Please Namibia???
(Brief verkort – Red)
|