24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.02.2012

Lang hare is nie ’n sonde

Raak net kwaad skryf:
 
EK raak net kwaad dat onderwysers nog op klein goed konsentreer soos hare wat te lank is volgens die onderwyser wat die kind huis toe gestuur het. Hulle tyd gaan verlore. Lüderitz Sekondêre Skool, los daai goed en kyk hoe lyk ons uitslae van 2011.

Ons stuur die kinders skool toe en sluit ons deure en gaan werk toe waarvan ons eers middagtyd huis toe kom. Nou moet jy in die fabriek hoor jou kind loop in die dorp rond. Los tog daai goed vanjaar, hy kan met ’n boskop kom, miskien is hy die een wat die A-simbole vir julle bring.

Direkteur van Karas-region, kom praat met ons ouers ook, ons het u nog nie ontmoet nie. Die governor sal ook welkom wees.