24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

1.09.2010

Kleuter het hulp nodig


MY naam is Jonathan Reginald Louw. Ek is een jaar en vier maand oud. Ek is die kleinkind van mnr. Wouter Louw, skolerugby- afrigter en mnr. Alfred Thobias, werksaam by Pennypinchers.

Ek lyk gesond, maar is siek. Ek moet dringend ’n beenmurgtoets ondergaan om te bepaal wat my siektetoestand is. Hiermee wil ons as familie vir u as Namibiërs vra om, as dit vir u moontlik is, ons met ’n finansiële bydrae te help om die toets vir ons moontlik te maak.

Hoe gering dit ook al is, ons sal dit hoog waardeer. Dankie aan diegene wat aan ons dink in gebed, sms, telefoonoproepe en drukkies, ons glo en vertrou dat die Here hom vir ons sal spaar en gesond maak. Nogmaals baie dankie en die Here seën.

Rekeningbesonderhede: Naam: Jonathan Reginald Louw Tak: FNB, Rehoboth Takkode: 280 972 Rekeningno: 622 422 770 61 E-posadres: jennyjl@iway.na Tel: 062 523 850