Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

2.9.2010
Hy soek na matrikulante

EK doen namens my vrou, Elizabeth Karsten, navraag na Hoërskool P K De Villiers se matriekklas van 1961. Sy sal graag weer wil kontak maak. Ons het probeer om elektronies by die skole wat tans op Keetmans funksioneer, die inligting te verkry, maar sonder sukses.   Lees meer

2.9.2010
So bly ons op die hoogte

EK waardeer hierdie koerant want ’n mens verbeel jou net nie oor die dinge of nuus wat plaasvind nie, maar dit kan gelees en gesien word. Ek het byvoorbeeld Magdalena Stoffels se hele storie, die roudiens en begrafnis op die video’s gesien. Dis baie belangrik, ...   Lees meer

2.9.2010
Thank you for your support

ON behalf of the Camelthorn Brew Crew and the Craft Beer Movement we would like to thank our clients, friends, supporters and the Namibian public in general for the support and willingness to venture with us on this exciting journey of introducing micro brews to Namibia.   Lees meer

2.9.2010
Polisievrou se optrede puik

MY kamera is Vrydagaand met die rugby-semifinaal by die stadion gesteel en ek moes ‘n saak gaan open by die polisie vir die versekering. Ek het opgesien daarteen, want dit is gewoonlik ‘n vreeslike proses. Groot was my verbasing egter toe ek Saterdag vir ...   Lees meer

2.9.2010
Dis soos die sondvloed
© Jack Anderson

ALWEER sulke tyd. Op Vrydag 6 Augustus om 17:00 na tjaailatyd begin die drieweeklikse rioolspoeling van die pad. Die tydperk van spoeling neem sowat 15 tot 20 ure met ’n redelike vloei van 20 liter/minuut. Wat ’n gesig in die nag as jy by die venster ...   Lees meer

2.9.2010
Visrivier word rioolhoop
© Verskaf

GEDURENDE die afgelope naweek is die Gibeon “village council” weer eens betrap waar hul voertuig besig was om die nagvuil in die Visrivier te stort. (Foto bo) Dit is absoluut minagtend teenoor die gesondheid van mens en dier wat hierdie water gebruik asook die natuurskoon van die omgewing.   Lees meer

2.9.2010
Bejaardes sê baie dankie

Hiermee wil ons, die inwoners van Senior Park, Pionierspark, graag ons opregte dank uitspreek vir die vele bydraes wat ons so mildelik van die publiek ontvang. Sonder u hulp sal ons omstandighede minder gunstig wees. Wees verseker van ons gebede, want ...   Lees meer

2.9.2010
Billik trots op haar skool

EK was nog nooit so trots om ’n leerling van Hoërskool Dr. Lemmer te wees nie soos met Saterdag se wedstryd teen WHS. Weer eens geluk aan die wenspan, WHS. Dr. Lemmer, in my oë is julle wenners uit en uit! Net soos die skoollied sê: “Die groen, goud en ...   Lees meer

2.9.2010
Amper-amper of hy het geswig

EK ry suidwaarts uit Mariental en sien een geweldige groot advertensiebord van ’n bottel brandewyn. Amper omgedraai en een gaan koop! Nou wat se twak is dit die? Is drankadvertensies nie BAIE meer bekommernis vir die Regering nie? En dit nogal op die hoofpad.   Lees meer

2.9.2010
’n Mening oor rook – en drank

LAAT my asseblief toe om ook ’n stuiwer in die armbeurs te gooi oor die rookpetalje. Dit is is vir my verblydend dat dr. Kamwi die land en sy mense wil red van die verskriklike rooksonde waarvan die bekamping glo die ekonomie positief gaan beïnvloed. Dit ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels