24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

10.2.2012
Voornemens en taxi-ry

EK land hier in Academia aan op Januarie se warmste dag van Henties af. Ek dobber heeldag in swembad om te “klimatiseer”. Nou kyk, by so ’n klimaatsaanpassing is ’n bier ’n definitiewe moet. So dobber en sluk ek koue bier. Ek het nie ’n bekwaaldheid nie, want ek had geen “Nuwejaarsondernemings” nie.   Lees meer

10.2.2012
Die ander kant van die saak

RE die artikel in Republikein, Dinsdag 7 Februarie (DBV in kruisvuur.) Ek is die persoon wat in Oktober verlede jaar die hond wat op ’n plaas rondgeloop het na die DBV gebring het en ek wil net graag die feite regstel. Toe ek op die hond afgekom het, ...   Lees meer

10.2.2012
Ex-St Paul’s scholars report

ST Paul’s College is celebrating our 50th Anniversary. We are updating our alumni records and would like to hear from any past scholar or staff member. Please contact Dorin Schuler at stpc.admin@iway. na should you have any contact information or a story to tell.   Lees meer

10.2.2012
Ons het nog die basis gelê

EK verwys na die Ek sê maar net Van wanneer af… en vra min of meer dieselfde vrae as hierdie omgekrapte opvoeder. My hart bloei ook vir duisende kinders wat alweer skool toe is met ogies blink van verwagting, of is dit dalk van bang? Die jare toe ek begin skoolhou het, ...   Lees meer

9.2.2012
Bloekom werk nie meer

EK is op soek na boere wat sekelboshout, mopaniehout en hardekoolhout verkoop. Ek wil dit na Suid-Afrika invoer. My selfoonnommer is 083 339 9395.   Lees meer

9.2.2012
Water lankal verby die meul

’n BOER van gevorderde ouderdom bemerk aan die einde van die lente swellings van wolke en bid vir genoegsame reëns vanjaar. Nie lank nie of sy gebed word verhoor met ’n gerammel wat komende reën belowe. Die ouerige meneer is nog fiks, fluks en werk maklik ’n volle dag.   Lees meer

9.2.2012
Inklusief - dit beteken almal

LIEWE redakteur en gemeenskap, Ek het ’n groot vraag en kommer oor die woord “Education for all”. Die Namibiese regering het die UN Convention on the Rights of Persons with Disabilities onderteken met sy “optional” protocol. Dit beteken dat ons regering ...   Lees meer

9.2.2012
Kwaad vir groot winkel

EK wens Checkers Maerua Mall wil wakker skrik! As hul maar soveel aandag gee aan kliëntediens as wat hul aandag gee om hul rakke te over stock. Oral staan opgebergde goed, mens kan jou nie draai nie. Daai kosstal is maar vrek treurig. Almal gesels agter terwyl net een dame almal probeer help.   Lees meer

9.2.2012
Soek eerlike plaaswerkers

EK is dringend op soek na plaaswerkers wat eerlik is, en wil werk. Ek is van Otjiwarongo en sit met dieselfde probleme oor plaaswerkers. Soveel kom soek werk, maar niemand wil werk nie en leen geld van dag een, is parmantig en doen net die minimum. Waar kan ons gaan soek na plaaswerkers?   Lees meer

9.2.2012
Deposito nog nie terugbetaal

EK wil net die publiek waarsku teen Autozone. Hulle loop deur vir deur en soek kliënte. Hule het my ingeloop met 700 dollar wat as ’n deposito bedoel was, maar ek wag nou nog die masjiene en toe ek die hoofkantoor bel, vertel hulle vir my die verkoopsagent wat die deposito by my geneem het, ...   Lees meer

8.2.2012
Toelae kan ’n land knak

DIE neiging om allerhande soorte maatskaplike toelaes te betaal, word oral in die wêreld aangetref – in sommige gevalle tot so ’n mate dat ’n land ’n tipiese welsynstaat word. Die regering van so ’n staat is natuurlik baie gewild by sy inwoners, maar dit plaas ...   Lees meer

8.2.2012
MTC stil op twee fronte

MTC, ons op Walvisbaai verloor baie dollars. Die netwerk is vrot, dis nou 6 maande. Kuisebmond ou kwartiere en Kabeljoustr. area. Wanneer sal ons behoorlike diens kry? MTC in Walvisbaai was genader vir kommentaar, maar geen skriftelike kommentaar is tot op hede ontvang nie.   Lees meer

8.2.2012
Miguel is baie, baie boos

EK wil graag die publiek waarsku teen ’n tweedehandse parte-onderneming wat volle geld verwag as jy ’n part by hulle bestel, ma as hulle ni di part kan aflewer dan kan hulle ok ni jou geld terug gee ni, want di eienaar mut di tjek teken en is gedurig in di buiteland of Angola.   Lees meer

8.2.2012
Waar is Jannie en Liesbet?

EK is op soek na Jannie en Liesbet Steenkamp wat vroeër jare buite Konkiep/Goageb geboer het, en toe in die begin van die 80’s na Rosh Pinah verhuis het om daar te gaan werk. As hierdie brief/versoek in die Suiderland geplaas word, glo ek dat ek antwoord sal kry.   Lees meer

8.2.2012
Spoedwalle asseblief

EERSTENS wil ek graag vir sommige inwoners van Swakop sê dat daar nie meer ’n robot op die hoek van Welwitchiastraat is waar ’n pyltjie aangedui het dat jy links kan draai na die munisipaliteit se kant of wanneer jy van die dorp af kom, links kan draai in ...   Lees meer

7.2.2012
Rather stay above board

ALLOW me space to contribute on issues affecting development and the 2.2 million population within the Namibian context. It has been a time to share my ideology based on very serious daily basic necessities such as food, water, electricity and more needs for people, survival.   Lees meer

6.2.2012
Kruiwa word hul speelplek

Dit was onlangs so warm op Okahandja dat dié twee kleuters besluit het om in die kruiwa wat vol reënwater was, te speel. Hulle het gelag en gebaljaar en breed geglimlag toe Jonie Potgieter hulle afgeneem het.   Lees meer

6.2.2012
Vermy maar die kalklig

KALKLIG Ons hou almal van die limelight Want dan voel jy taamlik orraait Jou naam op almal se lippe Dan maak jy mos meer pitte. Jan Alleman, jy moet verstaan Al bring jy jou storie voetsaam Daai issie wat die leser slaan Hulle like meer die bekende naam.   Lees meer

6.2.2012
Lang hare is nie ’n sonde

EK raak net kwaad dat onderwysers nog op klein goed konsentreer soos hare wat te lank is volgens die onderwyser wat die kind huis toe gestuur het. Hulle tyd gaan verlore. Lüderitz Sekondêre Skool, los daai goed en kyk hoe lyk ons uitslae van 2011. Ons ...   Lees meer

6.2.2012
Assuransie wil nie betaal

ONWILLIG om te betaal? Ek is D. van Wyk van Windhoek en wil net die volgende met die publiek deel. ’n Paar weke terug is by my kar voor Medi-Clinic ingebreek met die “remote” wat diewe deesdae gebruik. Na lange gesukkel vir ’n saaknommer en afskrif van verklaring by die polisie moes ek by HOLLARD, ...   Lees meer

6.2.2012
Bejaardes kan nie meer bybly

MET ’n skok kom ek agter dat Prosperity Health ons hospitaalplan se premie met bykans 25% verhoog het! Die reaksie op my navraag is dat die premies mos elke jaar aangepas word. Ons is reeds oor die ouderdom van 60 jaar. Gaan ons pensioen met 25% op? Is die rente op ons beleggings 25%?   Lees meer

6.2.2012
Onregverdige behandeling

ONS staan aan die begin van 2012 en ek wil graag die volgende vra. Ek praat spesifiek met sekere staatsamptenare van die “Ministry of Education, Regional Office”, Hardapstreek. As die skoen jou pas, trek dit aan asseblief! Weet julle dat julle besig is ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend