|
|
2.9.2010 Hy soek na matrikulante | EK doen namens my vrou, Elizabeth Karsten, navraag na Hoërskool P K De Villiers se matriekklas van 1961. Sy sal graag weer wil kontak maak.
Ons het probeer om elektronies by die skole wat tans op Keetmans funksioneer, die inligting te verkry, maar sonder sukses. Lees meer |
|
2.9.2010 So bly ons op die hoogte | EK waardeer hierdie koerant want ’n mens verbeel jou net nie oor die dinge of nuus wat plaasvind nie, maar dit kan gelees en gesien word.
Ek het byvoorbeeld Magdalena Stoffels se hele storie, die roudiens en begrafnis op die video’s gesien. Dis baie belangrik, ... Lees meer |
|
2.9.2010 Thank you for your support | ON behalf of the Camelthorn Brew Crew and the Craft Beer Movement we would like to thank our clients, friends, supporters and the Namibian public in general for the support and willingness to venture with us on this exciting journey of introducing micro brews to Namibia. Lees meer |
|
2.9.2010 Polisievrou se optrede puik | MY kamera is Vrydagaand met die rugby-semifinaal by die stadion gesteel en ek moes ‘n saak gaan open by die polisie vir die versekering.
Ek het opgesien daarteen, want dit is gewoonlik ‘n vreeslike proses. Groot was my verbasing egter toe ek Saterdag vir ... Lees meer |
|
2.9.2010 Dis soos die sondvloed |  ALWEER sulke tyd.
Op Vrydag 6 Augustus om 17:00 na tjaailatyd begin die drieweeklikse rioolspoeling van die pad. Die tydperk van spoeling neem sowat 15 tot 20 ure met ’n redelike vloei van 20 liter/minuut.
Wat ’n gesig in die nag as jy by die venster ... Lees meer |
|
2.9.2010 Visrivier word rioolhoop |  GEDURENDE die afgelope naweek is die Gibeon “village council” weer eens betrap waar hul voertuig besig was om die nagvuil in die Visrivier te stort. (Foto bo)
Dit is absoluut minagtend teenoor die gesondheid van mens en dier wat hierdie water gebruik asook die natuurskoon van die omgewing. Lees meer |
|
2.9.2010 Bejaardes sê baie dankie | Hiermee wil ons, die inwoners van Senior Park, Pionierspark, graag ons opregte dank uitspreek vir die vele bydraes wat ons so mildelik van die publiek ontvang.
Sonder u hulp sal ons omstandighede minder gunstig wees.
Wees verseker van ons gebede, want ... Lees meer |
|
2.9.2010 Billik trots op haar skool | EK was nog nooit so trots om ’n leerling van Hoërskool Dr. Lemmer te wees nie soos met Saterdag se wedstryd teen WHS.
Weer eens geluk aan die wenspan, WHS. Dr. Lemmer, in my oë is julle wenners uit en uit! Net soos die skoollied sê: “Die groen, goud en ... Lees meer |
|
2.9.2010 Amper-amper of hy het geswig | EK ry suidwaarts uit Mariental en sien een geweldige groot advertensiebord van ’n bottel brandewyn. Amper omgedraai en een gaan koop!
Nou wat se twak is dit die?
Is drankadvertensies nie BAIE meer bekommernis vir die Regering nie? En dit nogal op die hoofpad. Lees meer |
|
2.9.2010 ’n Mening oor rook – en drank | LAAT my asseblief toe om ook ’n stuiwer in die armbeurs te gooi oor die rookpetalje. Dit is is vir my verblydend dat dr. Kamwi die land en sy mense wil red van die verskriklike rooksonde waarvan die bekamping glo die ekonomie positief gaan beïnvloed.
Dit ... Lees meer |
|
2.9.2010 Seuntjie roer die hartsnare | Die berig Held van Hardap (Republikein, 19 Augustus 2010) het my so aangegryp dat terwyl ek gelees het, die trane geloop het, maar ek tog deur die trane gelag het vir die omkeer voetspoortjies.
Dapper klein peutertjie. Goddank is hy veilig. Goeie beterskap wens ek jou toe, dapper driejarige. Lees meer |
|
2.9.2010 Face up to the realities | SOME “leaders” from our ruling party must stop insulting our intelligence.
When opposition talks about housing for the needy, increments for pensioners, they don’t try to score cheap political points but that’s the reality facing our people throughout the country. Lees meer |
|
1.9.2010 Kleuter het hulp nodig |  MY naam is Jonathan Reginald Louw. Ek is een jaar en vier maand oud. Ek is die kleinkind van mnr. Wouter Louw, skolerugby- afrigter en mnr. Alfred Thobias, werksaam by Pennypinchers.
Ek lyk gesond, maar is siek. Ek moet dringend ’n beenmurgtoets ... Lees meer |
|
1.9.2010 Misleidende inligting | GUN my die geleentheid om in u gerespekteerde koerant my mede-Namibiërs in te lig van my ondervinding vandag. Soos u weet, is elke dollar wat gespaar kan word in hierdie tye baie kosbaar en moet mens van tyd tot tyd die mark ondersoek oor wat anders in die mark beskikbaar is. Lees meer |
|
1.9.2010 Sperstrepe is betekenisloos | MET skok beleef ek nog steeds daagliks die roekeloosheid van bestuurders op die pad tussen Walvisbaai en Swakopmund. Saterdag tussen 16:30 en 17:00 was dit weer sulke tyd toe die roekelose bestuurder van ’n GRN-voertuig teen sperstrepe, voor blinde hoogtes, ... Lees meer |
|
1.9.2010 Busbestuurder onverskillig |  ELKE dag lees ons van die aller vreeslikste motorongelukke. Het ek op Vrydagmiddag 6/8/ 2010 net na eenuur ±70 km buite Swakopmund op pad Windhoek toe byna net so iets beleef.
Wat die bestuurder van Intercape gedink het, gaan my verstand te bowe. Hy is verantwoordelik vir soveel menselewens, ... Lees meer |
|
1.9.2010 Make way for new blood | DEAR Editor, please be kind and grant me a space to place the undermentioned open letter in your daily newspaper to my fellow Swapo Party comrades in Grootfontein. What next?
This is on the lips of each and every Swapo electorate, members, supporters, ... Lees meer |
|
1.9.2010 Gevind – deur die Genade |  LIEWE Jacky Siwambo, Jou verdwaalstorie wat onlangs in die koerant was, het my weer vol nostalgie gelaat terugdink na Aprilmaand 1943, toe ek dieselfde ding as jy oorgekom het – verdwaal. My ouers het op die Kalkplato gewoon, reg oos van Asab op die plaas Springbokvley, ... Lees meer |
|
31.8.2010 Skrap die woord sekulêr | Geagte Redakteur:
Die kerke en by name die CCN het darem te maklik die handdoek ingegooi. Heeltemal tereg het hulle gepleit dat sekulêre onderwys in ons skole vervang moet word met ‘n morele eie (lees Christelik tradisionele) benadering.
Al wat ... Lees meer |
|
31.8.2010 My heroin | I lost hope on life, I had no hope of going back to school, people laughed at my mom. All my friends went back to school, everyday after school my friends used to ask me, when are you coming back to school, I had no answers but only tears in my eyes.
Till a good Samaritan came. Lees meer |
|
31.8.2010 Bishop pleas for calm | To the parishes and institutions of the ELCRN. Dear Sisters and Brothers in our Lord Jesus Christ, I greet you with the Word from the book of the prophet Zechariah 4 vs. 6. “The Angel told me to give Zerubbabel this message from the Lord: You will succeed, ... Lees meer |
|
31.8.2010 Disclaimer by management commitee | TO WHOM IT MAY CONCERN.
I, Johannes Thomas Coleman, councillor in the local authority council of Keetmanshoop and chairperson of the Management Committee of the Keetmanshoop local authority, herewith and on behalf of the Management Committee, state as ... Lees meer |
|
31.8.2010 Korrupsie vra optrede | MY naam is Ingo Klitzke en ek is al die afgelope 62 jaar woonagtig op Keetmanshoop. Wat tans op Keetmanshoop gebeur in ons munisipale raad is net eenvoudig te goed om waar te wees. Vir ’n tweede keer word die stomme mnr. Fleermuys (stadsklerk) ontslaan ... Lees meer |
|
|