|
|
12.3.2010 Verlange na die Namib | UIS SE KONTREI
Ek sing van ’n plek in die Namib-woestyn
Waar die kwarteltjies roep: “Kelkiewyn, kelkiewyn”
O, die lewe is ’n lied hier in Uis se kontrei
Aag man, as jy hier is, wil jy net hier bly.
Hier in die maag van die Uchab se sand
Kom drink ek, ... Lees meer |
|
12.3.2010 Foto vertel die verhaal | DIT is vir my baie snaaks dat iemand rommel in die berge van Kleine Kuppe op die 24 Januarie 2010 ontdek en dit op die 17de Februarie 2010 in die koerant adverteer.
Dit blyk dat daar geen rommel op die 17de Februarie 2010 op die sogenaamde toneel was nie. Lees meer |
|
12.3.2010 Gek? Hy máák almal gek | OMARURU het ’n probleem met die “mal” man soos almal hom ken. Hy maak groot moles by die een China-winkel in die hoofstraat. Hy het al twee maal die Chinavroutjie aangerand. Die eerste keer was dit net ’n klap in die gesig omdat sy glo in sy huis woon. Lees meer |
|
11.3.2010 Sy soek na ou vriende | EK sal vreeslik graag wil weet of Antoinette de Chavonnes-Vrugt se man, Chris, in die weermag was te Omuthiya en Tsumeb gedurende 1979 en 1980. Ek was groot vriende met ‘n Chris de Chavonnes- Vrugt en as ek reg kan onthou, sou hy vir tandarts gestudeer het. Lees meer |
|
11.3.2010 Suid-Afrikaner soek hulp | EK het geen ouers nie. Albei jare al oorlede. Ek het ’n vierjarige dogter wat ek self grootmaak. Ek het finansiële probleme en wil graag weet of daar mense is wat kan help.
Ek leef vir die dag van môre. Ek is so diep in die skuld dat ek nie weet hoe om uit te kom nie. Lees meer |
|
11.3.2010 The answer is in the Bible | TO say that we live in interesting times is a time-honoured cliché! Though many of us men, (both traditionalists and modernists) profess to be open-minded, as a matter of fact, we also claim to be gender sensitive. It has become fashionable to speak of gender equality, ... Lees meer |
|
11.3.2010 Strengthen its autonomy | IT is all very well to fight corruption and to tighten the screws concerning financial administration. Nevertheless a study (Bandiera et al.) of the situation in Italy last year revealed that corruption may be responsible for about one fifth of overspending by public bodies. Lees meer |
|
11.3.2010 Geen rede om so te voel | ONS nie bewus van enige stryd tussen voedingkundiges en dieetkundiges nie. Ons stryd is wel teen persone wat as dieetkundiges optree en buite hulle “level of expertise” handel. Die voedingskundiges moet dus ’n stryd voer teen mense wat hulself ... Lees meer |
|
11.3.2010 Voedingkundige baie boos | EK verwys na die artikel op die Cordon Blou-blad in die Kollig-bylaag van verlede week wat inligting verskaf aan die publiek oor dieetkundiges. Daarin staan dat voedingkundiges geen kwalifikasie nodig het nie! Met ander waarde ek sal my kat ook ‘n voedingkundige kan noem? Lees meer |
|
11.3.2010 Insensitive road users | I am writing this letter as a respected and loyal customer of Klingenberg fuel centre on the corner of Krupp Street. I always make use of this shop because it is convenient,easy and safe to shop at before you go to work in the morning and I also feel that ... Lees meer |
|
10.3.2010 Olyfbome gesoek | Anton Ellis skryf:
EK is dringend op soek na enige iemand wat met my in kontak kan kom oor die aanplant van olyfbome en die verwerking van die produk, waar ek die bome kan kry, oor die persmasjien wat gebruik word vir die hele proses van die roumaterial tot gebottelde produk. Lees meer |
|
10.3.2010 ’n Eensydige verbod | ALMAL praat oor die skade wat ons rokers aan ons medemens en onsself doen. Ons weet rook is skadelik, maar dis ons manier van ontspanning. Ek sal graag wil weet hoeveel belastinggeld die Regering jaarliks uit tabakverkope invorder?
Wat gaan word van al ... Lees meer |
|
10.3.2010 Moet dan nie diere aanhou | EK bly in Cimbebasia en dis skokkend om te sien hoe al meer “diereliefhebbers” hul diere behandel. Skuins agter my is ‘n huis met drie Jack Russels en dis nou al meer as ‘n jaar wat twee van hulle baklei.
Hulle hou nie op tot iemand hulle uit mekaar haal nie. Lees meer |
|
10.3.2010 Wanderers se puik geriewe | VEELS geluk met die sportfasiliteite, Wanderers. “Congratulations and well done.” Mag die toekoms julle baie ure van sportpret in en op die fasiliteite bring.
Van ’n Wanderers-hokkiespeler en vriend van Dok Jubber van die jare 1968/69. Lees meer |
|
10.3.2010 Mense in glashuise | NET ’n gedagte aan Gerhard en sy uitlating oor ongewenste vreemdelinge. Sover ek weet het Suid- Afrikaners nie ’n visum nodig om Namibië te besoek nie, so hy praat sekerlik van ander landsburgers, nie SA burgers nie.
En terwyl ons daaraan dink, ... Lees meer |
|
10.3.2010 Where is that part of history | THIS is so to speak “die klip in die bos” and my personal thoughts. It is a long time ago that I visited the museum.
But I got an invitation recently and so I went to refresh my memories. I was very impressed with what the people working at ... Lees meer |
|
10.3.2010 Navraag oor Holiday Club | EK sou baie graag wou kontak maak met iemand wat ook die naweek van 19 en 20 Februarie besoek was deur mense van die Holiday Club.
Ek het baie vrae oor dit en sal bly wees as iemand wat punte gekoop het, my sal kontak. Lees meer |
|
10.3.2010 Sal Myl 14 ooit herstel? | EK stem heeltemal saam dat die kampe soos Myl 14 niks anders ‘n klad op die Namibiese Toerismeraad se naam is nie.
As ‘n gebore Walvisbaaier wat vir amper 30 jaar jaarliks daar gekamp het en selfs my Suid-Afrikaanse familie soontoe gevat het, is daar nou niks meer oor nie. Lees meer |
|
10.3.2010 Betaal vir sy eie bemarking | EK kan nie verstaan dat daar deur die betrokke partye so voete gesleep word oor die skaapbedryf en grens nie.
Ons lewe in ’n sogenaamde demokratiese land, maar wat my betref, het demokrasie in die skaapbemarking van die land verander in kapitalisme ... Lees meer |
|
|