25.7.2008
Unies moet sokkies optrek

'n Ope brief aan die unies en Ministerie van Onderwys EK wil mnr. Paul Sauerwein bedank vir sy uitsprake in die koerant namens die Onderwysunie (Nantu). Dit is egter vir my ’n kwessie van te min, te laat. Wat hy gesê het, het sy plek, om, volgens mnr.   Lees meer

25.7.2008
Orkes kry nog 'n geleentheid

DIE jongmense se musiek darem! Toe gaan luister ek die jongmanne se musiek by die biltongfees. Paar “ou Toppies” was ook daar. Hulle het eintlik ’n hartseer walsie verwag. Die orkes “Maybe it’s Me” het daar gespeel. Ja, tot vermaak van al die jongmense.   Lees meer

25.7.2008
Violence on the soccer field

A Swapo MP came up with a very interesting analogy of the Zimbabwean situation. She compared the two presidential candidates with two soccer teams that were supposed to play and one failed to turn up. The team that turned up is awarded the three points by default.   Lees meer

24.7.2008
Vars en trots uit Rehoboth

GRAAG wil ek u bedank vir die geleentheid om my demokratiese reg te beoefen, soos die Engelsman sê: "Freedom of Speech". Volhartig wil ek my trots uitspreek aan al die lede van die Rehoboth Motor Club. Dis sommer lekker om ’n medemotorsportentoesias en nog baie meer, ...   Lees meer

24.7.2008
What became of the promise

DEAR Mr. Ulenga The High Court has made its decision declaring the outcome of the Keetmanshoop elections null and void and ruled that the agreement signed by both sides to be implemented. This is an endorsement of the findings of the audit panel appointed by you.   Lees meer

24.7.2008
Music festival works thus

AFTER the publication of some letters commenting on the auditions of the College of the Arts (COTA) for our annual music festival, we would hereby like to clarify the concerns of (probably misinformed) letter writers. The music festival is an annual College of the Arts’ ...   Lees meer

24.7.2008
Opreg dankbaar

EK koop 'n Nokia 6500 vir N$4 200 kontant om op hoogte te bly met die tegnologie en wat kan 'n bate wees vir my besigheid. Die foon was skaars twee maande oud toe die gehoorstuk nie meer werk nie. Tot my skok kom ek agter dat dit twee maande vat vir die herstelwerk.   Lees meer

24.7.2008
Sy is nou veilig en geborge

LIEWE familie, vriende en elkeen wat vir Jessica omgegee het. Jessica het deel van menige huishoudings geword en daarom is haar heengaan na drie jaar van in en uit die hospitaal, vir ons almal 'n skok. Sy was 'n inspirasie vir baie mense, groot en klein. Met ...   Lees meer

22.7.2008
Slenterslag

EK wil graag met my mede- landsgenote deel van n mooi onderduimse plan wat deur 'n sogenaamde Godsman gebruik was om die besigheidpersone van Rehoboth en Namibia te bedrieg en besteel. 'n Pastoor het my genader oor 'n projek waar hy videomateriaal en fotos ...   Lees meer

22.7.2008
Hulp gesoek

OOM Jan Spies het altyd gesê ons is ’n “geleentheidsvolkie”. As iemand dorp toe ry, dan bel almal agterna sodat jy iets iewers moet optel. So ’n probleem het ons, die dagbestuur van die Dorslandtrek. Ons soek geleentheid vir twee rolle skadunet (1, ...   Lees meer

22.7.2008
Daar is baie ander ook

AS die aangeleentheid oor die polisieman wat geld gesteel het nie so hartseer, onregverdig en kommerwekkend was nie, kon dit nogal ook lagwekkend gewees het. Hoewel niemand eintlik daaroor praat nie, is dit tog algemene kennis dat sekere polisie- en staatsambulanspersoneel ...   Lees meer

22.7.2008
Is dit ’magic’ of inflasie?

TER aanvulling van “Dis swak Televisie (DSTV)” se brief in Republikein van Woensdag 16 Julie, wil ek graag byvoeg dat ek meer as 50 jaar gelede Saterdagoggende in my ouma en oupa se tuin gewerk het vir ‘n sjieling om die cowboyflieks in die plaaslike bioskoop te gaan kyk.   Lees meer

22.7.2008
Sulke optrede soms nodig

EK verwys na die artikel oor die agent wat huis sluit oor agterstallige huur, Donderdag 10 Julie. Ek is self ’n eiendomsbelegger met ’n paar eiendomme. Ek wil net die agent gelukwens met die optrede. Ek moes daardie stap ook al twee keer neem met van my eiendomme.   Lees meer

22.7.2008
China and the Olympics

Why does man only believe what he knows? He turns his back to what he has recognized, not because it doesn’t exist, but because the majority thinks it is impossible. I’m speaking about the international community, concerning Chinas escalating offenses ...   Lees meer

22.7.2008
Weet nie meer wat om te doen

'n Tyd gelede is ek soort van oor die vingers getik as gevolg van die aaname dat ek nie my plig as diereliefhebber nagekom het teenoor Lockestraat se Jack Russel nie. Daar was 'n mening dat ek minder in die koerant moet kla en eerder iets daadwerkliks moet doen.   Lees meer

nuwe artikles   -   ou artikles