17.7.2008
Report not yet investigated

A while back, in June 2008, churches joined hands with the Anti-Corruption Commission in order to fight corruption, in a consultative workshop held of which articles were publish in the daily newspapers (New Era, Namibian and Republikein) on 11th June 2008.   Lees meer

17.7.2008
Sonde met die hysbakke

SOMMIGES bly dat hy 'n taxirit oorleef het, net-net betyds vir werk. Die hysbakke staar ons onvriendelik aan, uitdrukkinglose staal deure wat gereeld spasties raak (of miskien ʼn gevorderde rumatiek in staal, of mutasie in skag-inflammasie). Ons staan daar, ...   Lees meer

17.7.2008
Vrae wat pla

EK sou graag die volgende vrae vir ons Regering wou vra. 1. Die regering bou ‘n verskriklike groot Staatshuis met die hoeveelheid armoede in Namibië. 2. Ons kon borge gekry het vir ‘n temapark, maar die Regering het dit afgekeur, want dit vat te veel grond.   Lees meer

17.7.2008
Agent het reg opgetree

TOE ek die gyselaarsdrama-berig in Donderdag, 10 Julie, se uitgawe lees, het ek net gewonder wat aan die gang is dat mense so geneig is om altyd die sondebok as die slagoffer op te hemel. Ek hoop Republikein gaan die verhuurder se dilemma ook voorbladnuus maak.   Lees meer

17.7.2008
Brandstof te hoog belas

AANGESIEN die pryse van al ons brandstofsoorte weer en weer styg, sal dit sekerlik ook toelaatbaar wees om weer en weer oor hierdie saak te praat en te skryf. Ons sal nie van ‘n bevegting van armoede in Namibië kan praat nie sonder om na die brandstof se prys te kyk nie.   Lees meer

17.7.2008
Vooruitgang, ten koste van...

DIE wêreld baklei tans oor brood. Die olieprys styg kwaai, ’n "einde is daar niet". Die voedsel se prys op die winkelrak verander elke dag na bokant toe, baie items word daar uitgestal is ver buite die bereik van die baie minderbevoorregte mense onder ons en selfs hulle wat nog het vandag, ...   Lees meer

17.7.2008
Rol-rol die bulte uit

EK wil u vertel dat ek miskien ‘n nuwe sport uitgevind het. Ek het 14.01.2008 met Tyre PT begin. Ek oefen, rol 10 kilometers twee dae in ‘n week met ‘n lorrie- "tyre" 1100R20G286. Dit trek groot aandag. Ek het mense uitgenooi om saam met my te oefen.   Lees meer

16.7.2008
Die masjien is nie skuldig

EK is nou al 'n geruime tyd op die punt om my "decoder" by die venster uit te gooi as gevolg van die repetisie van programme op DSTV se kanale. Ek is 'n lid van die organisasie sedert die negentigs en was nooit gepla oor die fooi wat hul vra vir die “Magic” nie.   Lees meer

16.7.2008
Meatco se reaksie

MEATCO is ‘n trotse lid van die Namibiese korporatiewe gemeenskap en ongelukkig mag ons slagoffers word van persone wie se morele waardes bevraagteken kan word. Dit is regtig jammer dat ons goeie naam gebruik word om mense in te loop. Ons wil graag ‘ ...   Lees meer

16.7.2008
There is no short cut

ON Saturday afternoon around 15:00, we were in town and a guy approached us by telling he is working at Meatco and that he is busy loading off some meat at Checkers and he has three carcasses of goat meat, one sheep, two bags of 25kg chicken and four whole ...   Lees meer

16.7.2008
Toeligting sal baie help

SATERDAG, 05 Julie, en die hele dorp, en nog van Windhoek , Okahandja, en waar oral, is almal op pad na die "drags" op Rehoboth. Dit is werklik snaaks hoe ’n mens jou dag kan beplan vir hierdie sport Ja, ek geniet dit. Ek weet nie of dit die gevoel is waarvan mans praat nie?   Lees meer

16.7.2008
Moenie die skuld elders soek

DIE vraag bestaan of wie nog regeer? Is dit ek, die skrywer, wat my huisgesin moet toesien en of "support" met my vrou en kinders en of is dit ons “Vader ’of the Nation’ President Nujoma” of the President van die land wat my kind, jou ...   Lees meer

16.7.2008
Birth or curse

HOPE and Joy, Pain and Wailing, how long yet? The writings on walls proclaim them. Now street names honour the idols they serve; office pictures shout out their faith; yet fortified walls and electric fences testify against them. Oh Desertland, producing thistles and thorns, ...   Lees meer

16.7.2008
Whither goest thou, oh Africa?

XENOPHOBIA is the irrational, emotional fear, hate or envy of people who are different. This may involve race, tribe, nationality, sexual orientation, social class, political affiliation, sports fanatics and religion, often with underlying poverty. The explosion ...   Lees meer

16.7.2008
'n Voorbeeld om na te volg

EK wil graag namens al die ouers van die balletstudente van Heather Kittel van die College of the Arts haar gelukwens met ‘n ongelooflike produksie vir 2008. Alles het gespreek van absolute professionaliteit en die standaard was ongelooflik hoog. Geluk met ‘n puik produksie!   Lees meer

14.7.2008
Ode aan dr. Jan Spies

EK en my kussing sluit die dag in getroue kameraadskap af, en ek dink aan die gedig van NP van Wyk –Louw “Eenling in die mens gebore”. Dis die enigste gedagte ondanks n “finansiële riller"-dag as bankoffisier. En onwillekeurig gaan ...   Lees meer