24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

3.02.2012

Hulle moet skaam kry

Skaam julself skryf:
 
EK stem saam. Beares gee nie om nie, want nie net praat hul lelik met personeellede nie, maar kan nie hul werkers beter salarisse betaal nie. Daar is g’n voordele vir werknemers nie. Kyk na jul mense, hul werk hard. Die unie moet regtig kom inloer. G’n mens kan in hierdie duur tydperk vir peanuts werk nie. Jul kan jul skaam vir ’n maatskappy met so baie takke. Jul maak hope geld.
REAKSIE: Bears Streekskantoor skryf:
 
Enige werknemer van Beares het toegang tot die maatskappy se grieweprosedure wat beskikbaar is in elke winkel.

Indien ’n werknemer gegrief voel, is so ’n werknemer geregtig om dit deur hierdie grieweprosedure onder die aandag van bestuur te bring wat dit dan onmiddellik sal hanteer.

Beares sien nie die nodigheid om interne sake met gesiglose mense deur die briewekolom in koerante te bespreek nie.