Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.09.2010

Amper-amper of hy het geswig

Oom Joof skryf:
 
EK ry suidwaarts uit Mariental en sien een geweldige groot advertensiebord van ’n bottel brandewyn. Amper omgedraai en een gaan koop!

Nou wat se twak is dit die?

Is drankadvertensies nie BAIE meer bekommernis vir die Regering nie? En dit nogal op die hoofpad. Nee wat, jul verstommende optrede hou maar net nie op nie.