|
|

Politiek en Nasionale Nuus Gru-dood by suikeraanleg‘n GESIN van Windhoek is met die grudood van hul vader tydens ‘n nywerheidsongeluk by ‘n suikerfabriek in Windhoek uitmekaar geskeur. Die verminkte lyk van mnr. Paulus Kalondingo in ’n suikerverpakkingsaanleg in die Lafrenz- nywerheidsgebied ... Lees meer Hoofstories | Politiek en Nasionale Nuus Telecom maan kopers van koperDIEFSTAL van koperdraad grens aan ekonomiese sabotasie en benadeel nie net Telecom nie, maar ook ander besighede en elke man op straat, het Telecom Namibia by monde van sy senior bestuurder van korporatiewe kommunikasie, mnr. Oiva Angula, gesê. Telecom het ... Lees meer |
 | Politiek en Nasionale Nuus Man se vinnige vingers laat nog geld verdwynKARIBIB was die volgende dorp waarop ‘n besoeker op sy blitsige hande gereken het om vir ‘n toer van drie mense deur Namibië te betaal. Dié keer het die gewilde OK Minimark op Karibib deurgeloop. Weer was dit die man met die blou hemp en kakiebroek ... Lees meer |
NuusPolitiek en Nasionale Nuus Shivolo-skorsing ‘stamverwant’ |  STAMGEBONDE diskriminasie omdat hy ’n Kwambi is, asook professionele jaloesie en nepotisme, kan dalk die oorsake vir die skorsing van die hoof uitvoerende beampte van Helao Nafidi, mnr. Christiaan Shivolo wees. In ’n telefoniese onderhoud met Republikein het mnr. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Keiser eis van kerk | DIE knellende ekonomiese toestande in die land is besig om sy tol te eis en nou het die balju toegeslaan op een van die grootste kerke weens aansienlike agterstallige skuld. Die Evangeliese Lutherse kerk in Namibië, ELCRN, het pas ’n finale aanmaning ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Fone af oor misbruik van die satellietstelsel | MISBRUIK van die nasionale telekommunikasievoorsiener se satelliettelefoonstelsel op die platteland het veroorsaak dat kliënte reeds drie weke met gebrekkige skakeling na die buitewêreld moet klaarkom. Die senior bestuurder van Telecom Namibia se korporatiewe kommunikasie en openbare skakelafdeling, ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Teek terug na die beskuldigdebank | OP dieselfde dag wat die voormalige regter-president van die Hoërhof, mnr. Pio Teek, in ‘n toespraak by die inhuldiging van ‘n nuwe hof vir weerlose getuies by die Hoërhof vir sy aanvoorwerk in daardie verband bedank is, het hy gehoor dat hy weer sal moet antwoord op agt klagte teen hom. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Namas by Pohamba oor ekonomiese isolasie | PRES. Hifikepunye Pohamba sê die wyse waarop Namasprekendes in die Suide uitgesluit word by die hoofstroom van ekonomiese aktiwiteite is onwettig en ongrondwetlik. Hy het dié stelling gister gemaak toe ‘n afvaardiging van die Nama tradisionele owerhede ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Hof ondersoek staatstender aan Chinese | DIE regspan vir ’n Chinese boukontrakteursfirma aan wie ’n regeringstender vir etlike miljoene Namibiese dollar toegeken is wat tans die spil vir ’n hofaansoek vorm, het ‘n aansoek vir die hersiening van die tender as ’n smeerveldtog ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Sakevertroue op laagste vlak vanjaar | SWAKKER metaalpryse, duur olie en hoë inflasie, asook gedempte kredietgroei en motorverkope het plaaslike sakevertroue tot sy laagste vlak nóg vanjaar laat daal. Die jongste IJG-sakeklimaatmonitor toon dat die privaatsektor se vertroue in Mei tot 116,4 punte getuimel het – ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Viswaarnemers in opstand | WAARNEMERS van die Visserye se Waarnemingsagentskap is op die oorlogspad. ’n Halfdosyn en meer amptenare van die agentskap word geteiken in ’n petisie wat dié week op Walvisbaai namens die waarnemers aan die bestuur oorhandig is ná ’n vreedsame betoging van sowat 60 waarnemers. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Versoening wink by LLD |  ’n EINDE is waarskynlik in sig vir die voortslepende onwettige staking van sowat 230 werkers van Lev Leviev Diamond and Polishing Company (LLD) met die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW) wat nou ingegryp en ’n hand van versoening uitgereik het. Lees meer |
|
Ek sê maar net Maak 'n paar miljoen dollar kuns van kitsch? |  SMAAK verskil. Dit is baie waar. Gevolglik is dit nie vreemd dat kinders hulle dikwels doodskaam vir vermeende kitsch wat in hul ouerhuise is nie. Ek het ‘n broertjie dood aan ou Tretchikoff se skilderye en my ma het nie minder nie as drie van sy afdrukke ... Lees meer |
|
Die Mark Nafau en kettingwinkel kwaai haaks |  DIE Namibiese Voedsel- en Verwante Werkersunie is ontsteld oor die huidige arbeidsverhoudinge wat tussen hom en Shoprite Namibia heers. Die winkelgroep beweer dat die vereistes wat Nafau ten opsigte van werkers stel, die werkers vir die onderneming te duur maak. Lees meer |
|
Die Mark Bank reik hand na polisie |  MET die Suider -Af r ikaanse Samewerkingorganisasie vir Streekpolisiehowe (SARPCO) se algemene jaarvergadering wat vanjaar in Namibië plaasvind, het Standard Bank Namibia materiële ondersteuning ter waarde van N$45 000 aan die Namibiese polisie (Nampol) geskenk. Lees meer |
|
Sport Warriors voor belangrike hek |  ‘n GROOT uitdaging wag op die Brave Warriors wanneer hulle vanaand teen Malawi uitdraf in die 2008 Cosafa Uitdaagbekertoernooi in Mpumalanga. Namibië is in groep B en is tans in die tweede posisie met vier punte. Malawi is voor met ses punte. Vanaand ... Lees meer |
|
Sport Serdyn maklik deur in ITF-toernooi |  TENNISSPELERS van 13 lande is in aksie by die eerste van twee junior toernooie van die Internasionale Tennisfederasie wat Dinsdag in Windhoek begin het. Die ITF onder 18 junior tennisreeks vir Suider- en Sentraal-Afrika vir 2008 se eerste toernooi duur tot Saterdag. Lees meer |
|
Sport NRU ondersoek kroeggeveg | DIE Namibië Rugby-unie het sy eie ondersoek gelas ná die geveg wat Vrydagaand by die klubhuis van United Sportklub uitgebreek het. Die geveg het ontstaan nadat Wanderers en Unam ’n ligawedstryd by United gespeel het. Die hulpafrigter van die nasionale span, mnr. Lees meer |
|
|