|
|
11.11.2009 Weet dítPolitiek en Nasionale Nuus Voting of seagoing personnel and Namibians abroad | POLLING preparations for seagoing personnel and Namibians outside the country who will vote in the Presidential and National Assembly Elections are going according to schedule.
Polling for seagoing Namibians and citizens abroad will take place on Friday, 13th November 2009 from 07:00 to 21:00. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Verkiesingsvrae: besoek dié webwerf |  Weet jy waar is die registrasiepunte in Namibië?
Hoe gemaak as jy jouself in die buiteland bevind?
Gaan maak 'n draai op die webwerf van die Verkiesingskommissie om uit te vind waar om te registeer, watter dokumente nodig is om te registreer en maak jouself vertroud met die politieke partye. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus How seafaring personnel will vote in elections | WINDHOEK – A one day meeting organised by the Ministry of Fisheries and Marine Resources in conjunction with the Electoral Commission of Namibia (ECN), was slated for yesterday in Swakopmund to discuss voting regulations pertaining to seafaring personnel. Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus How to vote in USA | THE Namibian Parliament recently passed the Electoral Amendment Act which, inter alia, provides for the Electoral Commission to conduct voter registration and polling for Namibians temporarily resident abroad. In this regard, the Electoral Act mandated the ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Kontak ECN op die web |  DIE Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het sy nuwe interaktiewe webwerf verlede Vrydag bekendgestel.
Volgens mnr. Lazarus Shatipamba, kommissaris van die kommissie, is hierdie ‘n mylpaal in die geskiedenis van verkiesings in Namibië, aangesien dit ‘ ... Lees meer |
|
Politiek en Nasionale Nuus Verkiesingsdatums gister aangekondig | VERKIESINGS vir lede van die Nasionale Vergadering en die President sal vanjaar op 27 en 28 November plaasvind. Die aankondiging is gister deur die adjunkdirekteur: verkiesingoperasies van die Verkiesingskommissie, mnr. Theo Mujoro, gemaak.
Bykomende registrasie ... Lees meer |
|
|