'n Skouspel wag op Namibiërs.
As deel van die land se 20ste onafhanklikheidsvieringe sal daar op Sondag 21 Maart tussen 20:00 en 21:00 ’n vuurwerkvertoning by die Onafhanklikheidstadion aangebied word.
Die publiek word versoek om die nodige voorbereidings met troeteldiere te tref.