24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

23.10.2009

Vroue sterk op partylys verteenwoordig


DIE Namibia Democratic Party (NDP) het ’n ideale kandidatelys met mans- en vrouekandidate wat mekaar afwissel by die Verkiesingkommissie ingedien. Boonop is vier lede van die gemarginaliseerde San-gemeenskap ook by die lys ingesluit.

Volgens die president van NDP, mnr. Martin Lukato Lukato, is die 50/50 geslagsverteenwoordiging nie net iets wat op die partylys van die NDP sigbaar is nie, maar dit geld ook alle partystrukture en ook die skadukabinet wat deur die party opgestel is. Die party het vyf visepresidente.

Mnr. Lukato is op 2 Desember 1960 in die Queensland-nedersetting in die Makanga-distrik van Caprivi, ongeveer 70 kilometer wes van Katima Mulilo, gebore. Hy het in 1980 getrou en is die vader van 11 kinders (sewe dogters en vier seuns) en hy het reeds een kleinkind.

Hy is deesdae ’n boer van beroep en boer met beeste en bokke, maar beoefen ook akkerbou.

Vantevore het hy diens gedoen in die polisiemag en vanaf 2000 tot 2001 was hy werksaam by die Verenigde Nasies in New York, die VN se takkantoor in Darwin, Australië en ook by die VN se kantoor in Oos-Timor.

Hy vertel dat sy party weens ’n gebrek aan geld nie ’n kandidaat vir die presidentsverkiesing kon stel nie.
Die partylys sien soos volg uit:
 
Martin Lukato Lukato
Sonnety Twanyanda Muhau
Jerome Mulola Tuwelo
Edith Shomona Lukato
Stephens Smit
Particia Kachana Sitali
Ronny Gebriel
Wendy Leya Munangisa
Ferenando Bohitile
Magrieta Anna Fredricks
Morgan Springbok
Agnes Mupengu
Anton Paulus
Concette Garases
Edwin Mulwakaole Mbala
Edinah Makabi
Egnetius Rukoro
Prima Tubazakisa
Hasting Lyanabu Siambango
Anna Simiasa
Johnes Van Wyk
Malilo Mukendwa
Willem Steenkamp
Namasiku Kaani
Ndjoze Unavi
Rachel Lwamayemo
Matebele Kambole
Mwaka Idah Masuku
Alecius Lifumbela Linyando
Beauty Kafulo
Ben Munyandi
Grace van Wyk
Hoster Mukuni
Judith Mulonga
Andrias Muuna
Beauty Kufutwa Lyakuwa
Handriks Yumbu Mudala
Anamarie Doemas
Albius Maketo
Brisco Chikalile Malunge
Ben Lesetlhe
Mwaka Musialela
Elvis Malambo
Memory Ndazi Katangu
Tjaka Kauta
Anita Farrow
Bernett Sinala
Norah Kelezo
Sylon Musebezi Sibiho
Liyeto Libanda
Chris Kaole
Doscar Milunga
Patrick Mushaukwa
Alphoncina Naha
Chris Sipiho
Beauty Simata
Stephanus Sakuwa
Maria Hamukwaya
Studden Mazozi Mazozi
Charinah Musuka
Austin Zikabu
Gloria Mayenga Mwiya
Euster Mutongoki
Lwamayemo
Violet Mwaka Lukato
Justins Tubulingane Sikendwa
Isabel Namasiku Tubahindile
Victor Munyanabo Lukato
Iness Maezi
Fricky Akumo
Betty Siluka
Benard Longwani
Linda Kambwene