24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

19.03.2010

Voorblad op 21 Maart 1990: "Namibië vry"



NAGENOEG 20 000 Namibiërs was in die Onafhanklikheidstadion teenwoordig toe die land 20 jaar gelede op 21 Maart 1990 sy eerste treetjie as onafhanklike land gegee het.

By die geleentheid waar mnr. Sam Nujoma deur die destydse sekretaris-generaal van die Verenigde Volke Organisasie (VVO), dr. Javier Pérez de Cuellar as die eerste President van Namibië ingesweer is, het die duisende toeskouers uitgelate gejuig toe die Suid-Afrikaanse vlag vir die laaste keer gestryk en die Namibiese vlag gehys is.