24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

19.10.2009
© Estelle de Bruyn

Hy is ’n Parlementslid en nommer een op sy party se kandidatelys, maar hy kan nie in die komende verkiesing stem nie omdat sy naam nie op die kieserslys verskyn nie. Dit is die tameletjie waarmee mnr. Jurie Viljoen van die Monitor Aksie Groep (MAG) vandag sit. Hy het in 2003 as kieser geregistreer en is in besit van sy kieserskaart, maar sy naam is skoonveld op die kieserslys.


Mnr. Viljoen het aan Republikein sy kieserskaart gewys en ook die kieserslys waarvan die ECN vir die onderskeie politieke partye afskrifte in PDF-formaat gegee het. Hy het die saak reeds onder die aandag van die ECN gebring en vir hulle ’n afskrif van sy kieserskaart gefaks ter stawing van die feit dat hy wel ’n geregistreerde kieser is.