Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.2.2012
Kinderpret - ingestuur deur Ewald Melkman

  Lees meer

8.2.2012
Motorfiets-mannewales - ingestuur deur Ewald Melkman

  Lees meer

8.2.2012
Peuter-mannewales, ingestuur deur Althea Maasdorp

  Lees meer

8.2.2012
Kletsrym(pie) teen die seer, ingestuur deur Katrienka Rossouw

  Lees meer

8.2.2012
Honde-sokker, ingestuur deur Helen Muller

  Lees meer

7.2.2012
Tuindorp kry kultuurvenster

‘n KULTUURDORPIE is die naweek sowat 10 kilometer noord van Okahandja geopen waar ‘n mens van die B1 na Hochfeld afdraai.   Lees meer

6.2.2012
Die onkruid waai op Nkurenkuru

Die Ohlthaver & List Groep het verlede Vrydag gehelp om onkruid uit die mahangu-landerye van hoofman Sitentu Mpasi by Nkurunkuru te spit. Die geleentheid was deur onder meer twee ministers, ʼn adjunkminister, twee permanente sekretarisse en streekraadslede bygewoon.   Lees meer

6.2.2012
Finse universiteit skenk voertuie

Die Universiteit van Oulu het Vrydag twee voertuie, ’n minibus en sedanvoertuig ter waarde sowat N$550 000, aan die Mediese Skool van die Universiteit van Namibië (Unam) oorhandig. Die voertuie sal deur studente en die mediese fakulteit gebruik word om die opleidingsgeriewe in hospitale, ...   Lees meer

31.1.2012
Damara Lewende Museum

Die Namibië Toerismeraad (NTB) het lede van die media verlede week op ’n opvoedkundige toer na die Kunenestreek geneem om binnelandse toerisme te bevorder. Die Damara Lewende Museum naby Twyfelfontein is beslis ’n besoek werd waar besoekers kan kyk hoe die Damara vroeër geleef het.   Lees meer

31.1.2012
Himba tradisionele danse

Die Namibië Toerismeraad (NTB) het verlede week lede van die media op ’n opvoedkundige toer na die Kunenestreek geneem om binnelandse toerisme te bevorder. Daar is onder meer besoek by ’n Himba-nedersetting naby Palmfontein afgelê waar die Himba’s besoekers met lewendige tradisionele danse vermaak.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend