|
Republikein
|
|
|
24.09.2009 Verkiesingsvrae: besoek dié webwerf![]()
Weet jy waar is die registrasiepunte in Namibië?
Hoe gemaak as jy jouself in die buiteland bevind? Gaan maak 'n draai op die webwerf van die Verkiesingskommissie om uit te vind waar om te registeer, watter dokumente nodig is om te registreer en maak jouself vertroud met die politieke partye. Besoek www.ecn.na. |
|