24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

11.07.2011

Rook op horison maak treffende sonsondergang

© Ferdinand Olivier
Windhoek is klaarblyklik die stad van rook en reën hierdie winter. Die wasigheid in die lug die afgelope naweek het vir dramatiese sonsondergange oor die hoofstad gesorg.

Ferdinand Olivier het Vrydagaand die foto van die sonsondergang oor die Christuskerk in Windhoek met sy kamera vasgevang.

Volgens die hoof van noodbestuur van die munisipaliteit van Windhoek, mnr. Raymond Kapia, is die wasigheid in die lug weens rook wat vanaf Botswana oorwaai.

’n Groot veldbrand woed in Botswana naby die Namibiese grens, het hy bevestig.