|
|
19.1.2012 Kieschaos op Oranjemund |  DIE unieke werklikhede van Oranjemund en registrasiebepalings in die kieswet het voornemende kiesers in die dorp se plaaslike owerheidsverkiesing met hul hande in die hare gelaat.
Die wet bepaal dat net munisipale en telefoonrekeninge as bewys gebruik ... Lees meer |
|
17.1.2012 Verkiesingswet onder oë geneem |  NÁ verskeie omstrede verkiesings wat telkens met hofsake deur opposisiepartye geëindig het en opmerkings deur Regter-president Petrus Damaseb dat dringend weer na die verkiesingswet gekyk moes word, is ’n omvattende ondersoek na hierdie wet begin.
Volgens ... Lees meer |
|
4.1.2012 Verkiesingshervormings kom |  NÁ verskeie omstrede verkiesings wat telkens met hofsake deur opposisiepartye geëindig het en opmerkings deur Regterpresident Petrus Damaseb dat dringend weer na die Verkiesingswet gekyk moes word, is ’n omvattende ondersoek na hierdie wet begin.
Volgens ... Lees meer |
|
4.1.2012 Kieswetproses: vrae beantwoord | MET die oog op die openbare verhore wat die Kommissie vir Regshervorming en Ontwikkeling vroeg in die nuwe jaar landwyd gaan hou oor die kieswet, het die voorsitter van die kommissie, mnr. Sackey Shangala, sekere vrae oor die proses beantwoord.
Hoekom ... Lees meer |
|
11.7.2011 Rook op horison maak treffende sonsondergang |  Windhoek is klaarblyklik die stad van rook en reën hierdie winter. Die wasigheid in die lug die afgelope naweek het vir dramatiese sonsondergange oor die hoofstad gesorg.
Ferdinand Olivier het Vrydagaand die foto van die sonsondergang oor die Christuskerk in Windhoek met sy kamera vasgevang. Lees meer |
|
5.7.2011 Bank Windhoek warns about latest phishing scam |  BANK Windhoek has again issued a warning regarding phishing mails being sent to the bank’s Internet Banking users. Phishing is the process by which someone obtains your private information through devious means in order to fraudulently assume another person’s identity. Lees meer |
|
19.4.2011 N$316 miljoen vir IKT-begroting |  DIE Ministerie van Inligting en Kommunikasietegnologie gaan vir die volgende jaar meer as N$316,4 miljoen benodig om sy taak uit te voer. Die Minister, mnr. Joel Kaapanda, het die instansie se begroting aan lede van die Nasionale Vergadering voorgelê en gesê ... Lees meer |
|
6.12.2010 RDP aanvaar uitslag ondanks klagtes |  ONDANKS ’n ellelange lys besware het die leierskap van die Rally for Democracy and Progress besluit om die uitslag van die mees onlangse streek- en plaaslike owerheidsverkiesings te aanvaar.
Volgens mnr. Libolly Haufiku, die RDP se administratiewe hoof, ... Lees meer |
|
30.11.2010 Laaste uitslae in |  NuusbrekerHIERONDER volg die laaste uitslae in vanjaar se verkiesings vir Streekrade en Plaaslike Owerhede wat gister deur die Verkiesingskommissie (ECN) se hoofkwartier in Windhoek uitgereik is. Koop môre jou eksemplaar van Republikein vir 'n volledige samevatting van alle uitslae Lees meer |
|
|