Advertensie
Advertensie

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Lesers 2010


Kyk saam!

Moorddossier


Advertensie
Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

26.11.2009

Vakansie 2009

Politiek en Nasionale Nuus
Tref só voorsorg vir die langpad

EEN van die mismoedigste tonele langs ’n besige vakansieroete is ’n bedremmelde motoris met sy kop onder ’n opgeslaande enjinkap ingedruk of iemand wat besig is om bagasie uit die kattebak te laai om die noodwiel by te kom. Enjin- en ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Waak teen te veel son die vakansie

’n LUILEKKER vakansie langs die swembad of op die strand met die son as die beste vriend klink dalk na ’n wonderlike gedagte, maar dit kan lewensgevaarlik wees. Namibië het van die hoogste ultravioletstralingsvlakke ter wêreld. Dit hou ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Spaar brandstof, spaar geld

AL hou duur brandstofpryse die besoeker nie by die huis nie, is dit steeds goed om te weet hoe om te bestuur om brandstof en gevolglik geld te bespaar. Hou dus die volgende wenke in gedagte. • Moenie in spitstyd bestuur nie. Daardie stadige, lang toue motors vermors brandstof.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Het jy geweet?

• Die Gibeon-meteorietveld is die grootste ter wêreld en is in 1838 deur sir J. Alexander gevind. • Die Hardapdam is die grootste mensgemaakte opgaardam in die land. • Namibië is die eerste land ter wêreld wat omgewingsbewaring in sy Grondwet ingesluit het.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Windhoek as vakansie bestemming

OF jy in die eerste paar dae van die vakansie vriende en familie van elders ontvang, of eenvoudig besluit het om Windhoek jou vakansiebestemming te maak, jy kan jouself op die een of ander wyse in die hoofstad vermaak. As een van die skoonste en veiligste hoofstede in Afrika, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Die Sperrgebiet wink vir besoekers

’n ONVERBIDDELIKE wind het oor die woestynsand gewaai en die skroeiende Namibson het warm gebak. Gebukkend en besig met die alewige gesukkel om sand van die spoorlyn weg te hou, het die klippie se fasette blink in Zacharias Lewala se oë gekaats. Op ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vyftien vakansie plekke in ons land

ONS mooi land spog met honderde asemrowende besienswaardighede en tog is ’n mens amper geneig om elders te wil vakansie hou of reis eerder as jou eie land se prag en uniekheid te besigtig. Hier is maar ’n paar van die trekpleisters wat nie altyd ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
New look for Midgard Country Lodge

After three months of extensive renovations, Midgard Country Estate re-opened its doors on 1 October 2009. After this refurbishment which ensured the preservation of the natural and historic splendor, Midgard Country Estate is sure to become Namibia's premier conference venue and Country Estate.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Ovamboland: baie om te sien

DIE noordwestelike gebied van Namibië word nie as een van die land se grootste toeriste-aanloklikhede geag nie. Tog, sodra reisigers die grens by Oshivelo oorsteek, ontvou ’n hele nuwe wêreld met donkies, beeste en bokke wat oral, maar veral die pad, vol staan.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Towermooi landskappe

NAMIBIË is ’n land van veelsydigheid en reusevlaktes, maar ook ’n land van towermooi landskappe, mense, plante en diere. Een van ons mooiste gebiede is voorwaar Damaraland. Die area is een van Namibië se droogste gebiede met wonderlike natuurskoon.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Die Kavango: ’n lafenis

DIE Okavangorivier wat ’n 400 km lange grensstrook tussen Namibië en Angola vorm, is die hartklop van die Kavangostreek en sy mense. Die vrugbare vlaktes aan albei kante van die rivier bied aan gemeenskappe ’n bestaan in die vorm van visvang, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
First aid kit the ideal gift

With your safety in mind, First Aid Supplies annual First Aid Awareness Campaign is running until 16 December. Until then the company offers a special kit designed for households, vehicles, small offices and guest houses. It also makes a perfect gift for ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kamp lekker, kamp veilig

KAMPERING kan ’n groter avontuur wees wanneer kinders saamgaan as wat die meeste mense dink, maar dit is belangrik om ’n paar voorsorgmaatreëls in gedagte te hou wat moontlike noodsituasies kan verhoed. Een van die eerste en grootste foute ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Lets go Go-Kart Racing

WANT to feel like an F-1 driver? Then visit the Go Kart track in Swakopmund during the festive season. R & R Karting offers a unique racing experience in the desert. They offer a professionally-run, outdoor Go-Karting arena with no less than ten top quality German Go-Karts.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hou die bande styf!

MET die regte sorg sal ’n voertuig se buitebande langer hou. Die korrekte banddruk soos deur die voertuigvervaardiger gespesifiseer, bespaar brandstof en help ongelukke voorkom. Bande wat te pap is en ’n motor wat te swaar gelaai is, veroorsaak ...   Lees meer