Nesskrop begin

Met die Republikein se Toerisme Ekspo wat om die draai is, het sommige uitstallers begin om hul stalletjies by die Windhoek skougronde voor te berei. Die stalletjies sal vanjaar deur die besoekers beoordeel word en daarvolgens sal ?n wenner gekies word.