
Die stigterpresident, mnr. Sam Nujoma, probeer ’n paar passies voor hy in Zoo-park in Windhoek as hoofspreker opgetree het. Hy was uitgevat in volle Swapo-kleure saam met die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula (tweede van regs), me. Margaret Mensah-Williams, Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad, (heel regs) en me. Agnes Tjongarero, heel links.