24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

24.02.2010

Stemtempo: brieke vas na 17:00

© Niël Terblanché
‘n Kieser gooi haar stembrief in die bus by Rock Lodge.
By stempunte in Oshetu, by die Laerskool Veddersdal , Vyfrandkamp net suid van Okahandja en die dorpsaal in die hartjie van die Tuindorp het die rye kiesers in vandag se tussenverkiesing kort na 18:00 reeds tot dun-dun stroompies afgeneem.

By die dorpsaal het maar net sowat tien mense gewag om hul kruisies te trek – ondanks hoop by alle partye dat daar laataand nog ‘n oplewing in bywoningsyfers sou wee swat deur die dag op die tradisionele swak opkoms van ‘n streekraadverkiesing gedui het.

By die Rock Lodge wes van die dorp was ‘n mobiele span stiptelik om 17:00 op hul poste, met net werkers wat een vir een kom aanmeld het.

Mnr. Ananias Elago, hoofbedryfsbeampte van die Verkiesingskommissie (ECN), het hier gesê dat stemmery op plase baie goed afgeloop het. “Nie ‘n enkele probleem nie,” het hy verseker.

Dani Booysen op Okahandja