
Dr. Zed Ngavirue en dr. Becky Njoze-Ojo.

Mnr. Tjikero Tweya en mnr. Pohamba Shiveta.
’n GLANSRYKE staatsbanket is Saterdagaand in die Safari Hotel en Konferensie Sentrum aangebied ter viering van Namibië se 20ste herdenking van onafhanklikwording.
Verskeie presidente en oudpresidente uit die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) en die wie is wie van die Namibiese sameleweing, het die geleentheid bygewoon.

Prof. Peter Katjavivi en gade.
Eretoekennings is ook by die geleentheid aan mense oorhandig wat ’n betekenisvolle bydrae tot Namibië se bevrydingstryd gelewer het.
’n Volledige berig hieroor sal in Dinsdag se Republikein verskyn.
Estelle de Bruyn het dié fotobeeld van die staatsbanket saamgestel.

Mnr. Dirk Mudge en mnr. Harold Pupkewitz en hulle gades.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon.
In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.