24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

8.03.2010

Seun doodgery

’n ELFJARIGE seun het Saterdagaand in die staatshospoitaal op Walvisbaai gesterf aan beserings wat hy opgedoen het toe hy in die dorp se sakesentrum op straat deur ’n motor getref is.

Sergio Seibeb is in ’n bedenklike toestand deur die ambulansdiens St. Gabriel na die hospitaal gebring waar hy dieselfde aand beswyk het. Volgens paramedici op die toneel het hy veelvuldige beserings opgedoen toe die motor oor hom gery het.

Die ergste beserings was aan sy kop en oor sy hele lyf was kneusplekke. Die bestuurder van die voertuig was saam met noodpersoneel en die polisie op die toneel. Dit was die enigste noodlottige ongeluk wat aangemeld is in ’n naweek wat stil in die Erongo-streek verloop het.