24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

19.03.2010

Só vier Namibiërs die eerste keer



TYDENS die eerste onafhanklikheidsviering in 1990 is die feestelike geleentheid vasgevang in ‘n glanspublikasie, Namibia Mirror, Independence: 21 March 1990 met Jaap Venter en Peet Venter die redakteurs.

Die doel van die boek was om Namibiërs met ‘n fotobeeld te trakteer van hoe dit op die eerste dag van die onafhanklikheid gelyk het.

Verskeie fotograwe het hul fotomateriaal aan die publikasie verskaf. Hierby ‘n uittreksel van foto’s wat in die boek gepubliseer is.