RP verduidelik besluit om nie nou plek in die NV in te neem nie
Die Republikeinse Party het ter elfder ure besluit om nie die een setel wat die party in die verkiesing van lede vir die Nasionale Vergadering verwerf het, in te neem nie.
Die president van die RP, mnr. Henk Mudge, verduidelik die besluit van sy party.