29.09.2009 RP se nuwe ampsdraers
DIE Republikeinse Party (RP) het die naweek tydens sy kongres nuwe ampsdraers verkies. Hulle is:
President:
Mnr. Henk Mudge (eenparig)
Visepresident:
Mnr. Zoom Walubita
Voorsitter:
Me. Clara Gowases
Visevoorsitter:
Mnr. Tartisius Gaeseb
Sekretaris-generaal:
Mnr. Gert Jansen
Sekretaris-generaal van die vroue:
Me. Celeste Hoaos
Sekretaris-generaal van die jeug:
Mnr. Daniel Raimund
Mnr. Jansen is tans die president van die Onderwysersunie van Namibië (TUN) en sal sy amp as sekeretaris-generaal van die RP inneem ná sy bedanking uit die TUN se uitvoerende bestuur.
|