Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

19.10.2009

Registrasienuus

Politiek en Nasionale Nuus
Viljoen het registrasiekaart, maar is nie op kieserslys
© Estelle de Bruyn

Hy is ’n Parlementslid en nommer een op sy party se kandidatelys, maar hy kan nie in die komende verkiesing stem nie omdat sy naam nie op die kieserslys verskyn nie. Dit is die tameletjie waarmee mnr. Jurie Viljoen van die Monitor Aksie Groep (MAG) vandag sit.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
ECN’s numbers rigged?

THE DTA of Namibia says the rigging of elections starts with the registration of voters. Therefore the shocking announcement by the ECN that more than 290 000 new voters were registered during this year’s recent supplementary registration period in comparison ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Byna 1 000 Namibiërs registreer in buiteland

DIE Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het aangekondig dat die registrasieproses van stemgeregtigde kiesers in die buiteland suksesvol afgehandel is met ’n totaal van 992 mense wat geregistreer het. Die proses het in 26 lande plaasgevind en dit ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kiesregistrasie ’n rekord

ALTESAAM 290 600 kiesers is tydens die bykomende registrasieveldtog deur die Verkiesingskommissie geregistreer wat ’n rekordaantal potensiële kiesers is wat met ’n aanvullende registrasie geregistreer is. Dit is aansienlik meer as die 82 321 ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Partye looi ECN oor registrasieprobleme

MET Swapo self en die meerderheid opposisiepartye se pleidooie vir bykomende tyd vir die aanvullende registrasie van kiesers wat op dowe ore geval het, het verskeie partye aangedui dat hulle nie hul sorge oor die beweerde wydverspreide gebreke in die proses daar gaan laat nie.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registrasies loop soms stadig
© Placido Hilukilwa

Me. Agustina Antanga (regs) en haar span registrasiebeamptes by die Uukwambi-stamkantoor wes van Oshakati. Ure het verloop sonder dat iemand opgedaag het om as kieser te registreer.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registreer om te kan kies
© Francois Poolman

DIE registrasie van kiesers vir die nasionale en Presidentsverkiesings verloop nou vlot en die Verkiesingsdirekteur, mnr. Moses Ndjarakana, doen ’n beroep op die publiek om die Verkiesingskommissie se kantoor in Windhoek te kontak indien enige pro bleme ondervind word.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registration on track in Kavango

RUNDU – The supplementary registration of voters in the Kavango Region is progressing well, despite the shortage of transport and inadequate registration material. Most registration officials could not start on the first day of registration, 17 September, because of transport shortages.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
NUDO blasts ECN for delay in voters’ registration

WINDHOEK, The National Unity Democratic Organization (NUDO)’s Youth League has lambasted delays in the commencement of the supplementary voters' registration last Thursday, as initially scheduled. The NUDO Youth League Secretary for the Khomas Region, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registrasie terug op koers, sê ECN

DIE Verkiesingskommissie (ECN) het gister verseker dat “99 persent” van al die probleme met die aanvullende registrasie van kiesers vir November se nasionale verkiesings reggestel is. Groot getalle voertuie is volgens die nuusvrystelling byvoorbeeld ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registrasie heelwat vlotter

DIE tweede dag van bykomende kiesersregistrasie vir die November- verkiesing het Vrydag aansienlik beter verloop as die eerste dag, wat redelik katastrofies was. Op Swakopmund het registrasiebeamptes egter gesê daar is spanne wat nog nie materiaal ontvang het nie.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Amptenare opgelei vir verkiesing

MET die registrasie van kiesers speel registrasiebeamptes ’n deurslaggewende rol en sonder hulle kan die proses nie suksesvol wees nie. Dit volg dus dat hulle ’n baie belangrike diens aan die land lewer. Die goewerneur van die Omaheke- treek, me.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Stemratte brand vas
© Placido Hilukilwa

DIE aanvullende registrasieproses het gister in chaos afgeskop met slegs enkele van die 560 registrasiepunte wat gereed was om voornemende kiesers vir die algemene en Presidents-verkiesings te registreer. Die Verkiesingsdireklteur, mnr. Moses Ndjarakana, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registrasiehaakplekke landwyd
© Steven Beresford

Die registrasieproses met die oog op die naderende verkiesings het op Swakopmund op dag een reeds in ‘n fiasko ontaard. Inwoners het by sommige registrasiepunte voor dooiemansdeur te staan gekom en by ander is hulle weggewys. By Hoërskool Namib High was nie ‘ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kiesregistrasie skop af

VOORNEMENDE kiesers kan vanaf vanoggend tot die einde van die maand landwyd registreer om aan die presidents- en algemene verkiesing teen die einde van November deel te neem. Die sowat 560 registrasiepunte sal vanaf 08:00 tot 19:00 oop wees en Namibiërs ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Registrasiebeamptes word opgelei
© Placido Hilukilwa

STREEKGOEWERNEUR Clemens Kashuupulwa van Oshana het die Verkiesingskommissie se registrasiebeamptes in die streek versoek om as ‘n span saam te werk om te verseker dat alle potensiële kiesers in die streek geregistreer word. Hy het ‘n vyfdae ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kommissie bedrywig in al die streke

DIE Verkiesingskommissie (ECN) het in alle erns begin om sy teenwoordigheid in al dertien streke van Namibië te vestig met streekkoördineerders en hul assistente wat reeds vanaf 17 tot 21 Augustus opgelei en in hul onderskeie streke ontplooi is. Toesighouers ...   Lees meer