Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

23.10.2009

Partylyste

Politiek en Nasionale Nuus
NUDO se kandidatelys vir die November-verkiesing:

1. Opperhoof Kauima Riruako 2. A.R. Tjihuiko 3. Addy Riruako 4. Utjiua Muinjangue 5. Sam Kauapirura 6. Kambanda Veii 7. Ussiel Tjijenda 8. Jonathan Katjimune 9. Hariki Maundu 10. Annah Ntonda 11. Mbamunondjamo Kaahangoro 12. Uhimisa Kaapehi 13.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Vroue sterk op partylys verteenwoordig

DIE Namibia Democratic Party (NDP) het ’n ideale kandidatelys met mans- en vrouekandidate wat mekaar afwissel by die Verkiesingkommissie ingedien. Boonop is vier lede van die gemarginaliseerde San-gemeenskap ook by die lys ingesluit. Volgens die president van NDP, mnr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
DPN Partylys

Die DPN-partylys met die oog op die verkiesing van lede van die Nasionale Vergadering is die volgende: 1. Salomon David Isaacs 2. Irene Margaret Laberloth 3. Adam Isaak 4. Carolina Wilhelmina Arendse 5. Timotheus Jacobus Apel Pieter 6. Dorothea Mouton 7.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
RP se kandidatelys

DIE Republikeinse Party het daarin geslaag om ’n 50/50 verteenwoordiging van mans en vrouens op sy kandidatelys vir die verkiesing van lede van die Nasionale Vergadering te verseker. Die party het sy finale lys bekendgemaak. Met die publikasie van ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namibia DMC list: ‘serious candidates’

THE Secretary-general of the Namibia DMC, Mr Joseph Kauandenge, writes: The Namibia Democratic Movement for Change (Namibia DMC) has finally released its list of nominees for the upcoming parliamentary elections as well as nominating our president, Chief Frans Migub /Goagoseb, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Swanu of Namibia Party Parliamentary List 2009

1. Maamberua Usutuaije M 2. Dr. Iijambo Tangeni C. K. M 3. Kambaekua Horombi F 4. Cristiaans Hendrick M 5. Kangueehi Kuzeeko M 6. Dr. Kandando Rihupisa M 7. Lukato Purity F 8. Veii Hitjevi M 9. Tjingaete Batseba F 10. Angombe Simeon Tonata M 11.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
The election list of the UDF:

1. Chief Justus //Garoëb 2. Simson Tjongarero 3. Michael Bantu Goreseb 4. Dorca Shikongo 5. Matheas Tsaëb 6. Sofia !Nowases 7. Eliphas //Khoaseb 8. Reginaldt Roman 9. Ernestine Harases 10. Rivonia Brandt 11. Gustaphine Tjombe 12.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
APP selects candidates
© Provided

HAVING successfully concluded our electoral college and compiling the 2009 elections parliamentary list in Rundu on Saturday, 3rd October 2009, we are pleased to inform the nation through your esteemed media agency the 72 members whom we believe will earnestly ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
All People's Party (APP) Parliamentary List

1 Ignatius N Shixwameni m 2 Madala R Nauyoma m 3 Herberth S Shixwameni m 4 David Mwilima m 5 Mestchtilde Ndumba f 6 Lucas de Klerk m 7 Gideon Sadwere m 8 Pankratius Kutenda m 9 Marcellus M Mukuve m 10 Lena Nakatana f 11 Christopher M Ndembere ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
CoD Parliament List 2009

  Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
DTA elects 72 candidates

At a very successful meeting of the Central Committee of the DTA of Namibia held in Windhoek on Saturday 3rd of October 2009, the following 72 candidates were unanimously elected to represent the party in the upcoming National Assembly elections. The President of the party, Mr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Nudo kondig kandidate aan
© Niël Terblanché

NUDO het sy lys van 72 moontlike parlementslede aangekondig ná die sentrale komitee van die party vroeër vanjaar besluit het om nie in die komende algemene en Presidentsverkiesing sy kragte saam met die van ander politieke partye te snoer nie. Die nasionale buro, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kandidatelys van MAG bekend

MONITOR Aksiegroep (MAG) het sy kandidatelys vir die komende verkiesing vir lede van die Nasionale Vergadering bekendgemaak. “Hoewel dit volgens Wet vereis word dat slegs 25 kandidate aangewys word, het die jaarvergadering van Monitor Aksiegroep op 18 September 2009 besluit om ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
CoD's list of 72 not ready yet

MARIENTAL – The Congress of Democrats’ (CoD) list of 72 candidates for the National Assembly (NA) has not been finalized yet. CoD president Ben Ulenga told Nampa the party’s executive committee still needs to approve the candidates who were nominated by the party’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
RP se nuwe ampsdraers

DIE Republikeinse Party (RP) het die naweek tydens sy kongres nuwe ampsdraers verkies.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
RDP se partylys ‘verteenwoordigend’
© Francois Poolman

DIE Rally for Democracy and Progress (RDP) het Sondag ná afloop van ’n geslaagde kieskollege sy partylys vir die komende verkiesing vir lede van die Nasionale Vergadering bekendgemaak.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hoës dop lystoets
© Francois Poolman

PRESIDENT Hifikepunye Pohamba het die afgelope kieskollege van Swapo gebruik om sy greep op die party te verstewig om sodoende sy mag as Staatshoof te konsolideer op ’n moontlike tweede termyn. Mnr. Pohamba se beslissende optrede, in die afwesigheid van sy voorganger, mnr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Talle ringkoppe se politieke einde in sig

SWAPO se kieskollege het die naweek vergader en dié party se lys met kandidate vir die Nasionale Vergadering saamgestel. Die lys het min verrassings opgelewer, maar afhangende van Swapo se prestasie in die November-verkiesing, is dit die politieke einde ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Só lyk Swapo-lys

1. Dr. Hage Geingob 2. Me. Pendukeni Iivula-Ithana 3. Mnr. Nangolo Mbumba 4. Mnr. Jerry Ekandjo 5. Mnr. Uutoni Nujoma 6. Mnr. Alpheus !Naruseb 7. Dr. Abraham Iyambo 8. Me. Petrina Haingura 9. Dr. Richard Kamwi 10. Mnr. Kazenambo Kazenambo 11.   Lees meer