Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

13.11.2009

Partye se manifeste

Politiek en Nasionale Nuus
Communist Party Manifesto

ELECTION MANIFESTO OF THE COMMUNIST PARTY FOR THE 2009 PRESIDENTIAL & GENERAL ELECTIONS SCHEDULED FOR NOVEMBER 27TH AND 28TH IN THE REPUBLIC OF NAMIBIA. THE CASE OF BACKWARD NAMIBIA. . . WHAT IS TO BE DONE V *As is the case in all situations of underdevelopment, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hanteer onderwys só

Een van die sake wat die meeste in die Parlement bespreek word, is onderwys. Dis ’n populêre onderwerp waarvan die meeste mense net genoeg weet om iets daaroor te kan sê. Deurgaans word gesê dat ons swak onderwysstelsel verantwoordelik is vir die ...   Lees meer

Nuus vir die oor
Pendukeni Ivula-Ithana
© Republikein

The Secretary General of Swapo of Namibia, Mrs. Pendukeni Emvula-Ithana on policy of the ruling party as it is preached to Namibians ahead of the upcoming general and presidential elections in November.   Luister meer

Politiek en Nasionale Nuus
Manifesto contains Swapo’s future

SANGWALI - The Namibian Head of State has encouraged every Namibian to read and understand the SWAPO Party 2009 election manifesto for themselves, so that they can know about the party’s intention for the next five years. The SWAPO election manifesto ...   Lees meer

Nuus vir die oor
Jesaya Nyamu RDP
© Republikein

Rally for Democracy aand Progress Secretary General, Jesaya Nyamu, on the party’s views with regard to some pressing issues.   Luister meer

Nuus vir die oor
Johan de Waal DTA
© Republikein

Chairman of the DTA of Namibia expressed his feelings on the Electoral Commission of Namibia’s effords to frustrate political parties in the approach to this year’s general and presidential elections.   Luister meer

Nuus vir die oor
Joseph Kauendenge NDMC
© Republikein

Mr. Joseph Kauendenge, Secretary General of Namibia Movement for Democratic Change, gives his parties policy on land reform, crime, health and education. NMDC have no representation in the National Assembly.   Luister meer

Nuus vir die oor
Jurie Viljoen (MAG)
© Republikein

Mr. Jurie Viljoen, top candidate of the Monitor Aksie Groep (MAG) explains his party’s views on Land Reform, Education, Health Care and Crime.   Luister meer

Nuus vir die oor
McHenry Venaani (DTA)
© Republikein

What does the DTA have to say about Land Reform. Their policy on this can be heard on audio. DTA secretary general, McHenry Venaani explains….   Luister meer

Nuus vir die oor
CoD on policy
© Republikein

Mr. Ben Ulenga, President of the Congress of Democrats gave his party’s views on various matters to Republikein. Of great concern is what the different parties contesting the 2009 Presidential- and General Elections say about land distribution, education, health and crime.   Luister meer

Politiek en Nasionale Nuus
RDP to increase salaries of Nampol officers

WINDHOEK. – A Rally for Democracy and Progress (RDP) member promised the nation that if the party is voted into power in the next National and Presidential elections, it will increase the salaries of Namibian police officers. Rudolf Kamburona, who ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
RDP to establish regional vocational centres

ONGWEDIVA – The deputy secretary of the Rally for Democracy and Progress Youth League (RDPYL), Sam Hamunyela says his organization will create vocational training centres in each region if elected into power. Hamunyela said this whilst addressing ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
CoD stel jeug voorop in sy manifes

DIE Congress of Democrats (CoD) sal volgens die party se manifes alles in sy vermoë doen om die jeug van die land te bemagtig. Namibië het ’n relatiewe jong bevolking, met 70 persent wat 35 jaar of jonger is. Die CoD is van mening dat die jeug ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
CoD launches manifesto, promises change

MARIENTAL - The Congress of Democrats (CoD) on Saturday launched its 2009 Election Manifesto here, promising change for all Namibians by investing in the youth and providing jobs amongst others. Addressing about 50 CoD members and supporters under a tent in the Empelheim residential area, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Beleidsdokument van Monitor Aksiegroep vir die 2009-verkiesing

Skrap die ongedefinieerde begrip “sekulêr” uit die Grondwet. ’n Sekulêre en neutrale staatsfilosofie en opvoedingsprogram is primêr verantwoordelik vir die gebrek aan dissipline en die ineenstorting van die moraal van Namibië se bevolking.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
RP hou kongres en stel manifes bekend

DIE Republikeinse Party (RP) verwag 170 afgevaardigdes by die kongres van die party wat vanmiddag in Windhoek by die parlement begin. Die RP sal volgens ’n nuusvrystelling deur mnr. Tartisius Gaeseb, waarnemende sekretaris-generaal, behalwe vir die samestelling van ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
CoD se manifes Saterdag bekend

DIE Congress of Democrats (CoD) het Dinsdag aangekondig dat die party sy verkiesingsmanifes en partylys Saterdag op Mariental bekend sal stel. Die party se streekstrukture het die afgelope maand hul kandidate demokraties aangewys en Dinsdag het die party ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
RP se plan met landsbates

“EK is nie ‘n sosialis nie, maar as die RP wen, nasionaliseer ek.” So sê die president van die Republikeinse Party, mnr. Henk Mudge. Volgens hom moet die land se bates staatsbesit wees en hoort dit nie in die besit van ‘n politieke party nie.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
DTA stel sy manifes bekend

DIE DTA van Namibië het sy verkiesingsmanifes vir die November-verkiesing met die tema: “Kom ons stop die verrotting. Stem DTA, want jy verdien beter” bekendgestel. Volgens mnr. McHenry Venaani, DTAparlementslid wat die verkiesingsmanifes in Windhoek aan die media bekend gestel het, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Nudo beloof oplossings wat ’n verskil maak

NAMIBIË staar ernstige uitdagings in die gesig in die aanloop tot die komende verkiesing en Nudo, by monde van sy president, opperhoof Kuaima Riruako, het onderneem om blywende oplossings te vind as die party aan bewind kom. Van die grootste uitdagings wat deur opperhoof Riruako uitgesonder is, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
APP stel sy saak in manifes

’n UITDAGING is aan alle leiers van politieke partye gerig om tot ’n openbare debat toe te tree oor die kwessies wat Namibië raak en maniere hoe om dit op te los. Hierbenewens word die Staatshoof uitgedaag tot ’n openbare debat met ander ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Swanu stel sy verkiesingsmanifes bekend

DIE grootste politieke uitdagings wat die land in die gesig staar, is politieke verdraagsaamheid, nasionale eenheid, die bevordering van demokrasie, die regstaat en geregtigheid. Benewens maatskaplike en ekonomiese uitdagings waarmee Namibië te kampe het, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Namibia DMC-leier stel verkiesingsaak

’n VERANDERING in die leierskap van die land is nodig omdat hedendaagse leiers nie die betekenis van die begrip leierskap verstaan nie. Leiers behoort te verstaan wat mense nodig het en hul doel is om die mense te dien, nie om vir selfsugtige redes in hoë poste te sit nie.   Lees meer