Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


7 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

9.02.2010

Pa van twee sterf in gru-ongeluk op verbypad

© Awie Kruger
’n Trompop-botsing tussen ’n vragmotor en ’n Nissan-sedanvoertuig op die westelike verbypad naby Concordia kollege het gisteroggend die lewe van die bestuurder van die sedanvoertuig geëis. Die oorledene, mnr. Johan Horn (40), laat sy vrou en twee kinders agter. Hy word Vrydag 12 Februarie, om 10:00 vanuit die Nuwe Kapel in Windhoek begrawe. Die bestuurder van die vragmotor het beserings opgedoen.

© Awie Kruger