24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

8.03.2010

Ongeluk ontwrig spitsverkeer

© Gert Jacobie via MMS
Omstanders moes die bestuurder van die luukse viertrekvoertuig wat laat Donderdagmiddag van die Hosea Kutako-rylaan in die hoofstad geloop en omgeslaan het, onder die wrak uitsleep. Die ongeluk het tydens die laatmiddag spitsverkeer voor die perseel van TransNamib se opleidingsentrum naby die Windhoekse begraafplaas plaasgevind. Die nooddienste het die beseerde bestuurder na die hospitaal geneem vir behandeling.