Advertensie
Advertensie

Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Lesers 2010


Kyk saam!

Moorddossier


Advertensie
Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

22.06.2009

Ongeluk met eie styl?

© Anneli Erasmus
Die hoofweg na die binneland was vir ’n wyle net buite Swakopmund vir verkeer versper nadat ’n ligte Duitse motor en ’n ligte vragmotor met ’n sleepwa naby die vragmotorhawe op die teerpad gebots het. Vyf insittendes van die Golf en mnr. Herman Engelbrecht, ’n voormalige munisipale verkeersman op Swakopmund in die bakkie, was in die ongeluk betrokke. Mnr. Engelbrecht en een van die ander insittendes is lig beseer. Een van die insittendes van die Golf se toestand het ernstige kommer gewek en die ander drie se beserings was minder ernstig. Die ligte motor het die bakkie van mnr. Engelbrecht aan die bestuurderskant teen die sy getref. Mnr. Engelbrecht was agter die stuur van ’n toermaatskappy se vragmotor met ’n sleepwaentjie. Die bakkie met ’n sleepwa het sowat 50 meter van die ongelukstoneel in die veld gestaan. Op die agterste stamper van die Golf is ’n inskripsie “Its my style”. Die versperring is deur die Golf veroorsaak waar dit in die middel van die teerpad tot stilstand gekom het.