Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

1.03.2010

Okahandja stem

Politiek en Nasionale Nuus
Okahandja: Die volledige kiesprentjie
© Dani Booysen

ONDANKS die regerende party se stewige vertoning in verlede week se tussenverkiesingstryd vir die Okahandja-setel op die Otjozondjupa-streekraad, het Swapo 1 645 minder stemme as in November se verkiesing vir lede van die Nasionale Vergadering (NV) op hom verenig.   Lees meer

Kommentaar
Afsydigheid groei

DIE vreugdevure en die wyse waarop die oorwinning van die regerende Swapo-party deur sy frontorganisasies in die Okahandja-tussenverkiesing aangebied word, moet beoordeel word vir wat die uitslag verteenwoordig en nie vir die demokratiese oorwinning en uitdrukking ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Teensin by stembus
© Dani Booysen

’n HELE 62 persent van kiesers in die Okahandja-kiesafdeling het ná ’n verbete opsweepveldtog van weke Woensdag verkies om eerder van die stembus weg te bly. Met nog ’n nasionale verkiesing op hande laat in 2010, flikker duidelike gevaarligte ...   Lees meer

Videonuus
Swapo-wenner vertel van sy planne
© Republikein

Nuusbreker

Die wenner van gister se tussenverkiesing in die Okahandja-kiesafdeling, Swapo se mnr. Steve “Biko” Booys, vertel aan watter sake hy eerste aandag sal gee as nuwe lid van die Otjozondjupa-streekraad.   Lees meer

Videonuus
Luister self na die uitslae
© Republikein

Nuusbreker

Mnr. Edward Hauanga, hoofkiesbeampte, kondig die amptelike uitslae van gister se tussenverkiesing op Okahandja aan.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Swapo wen gemaklik op Tuindorp
© Republikein

Nuusbreker

MNR. Steve Biko Booys is die Okahandja-kiesafdeling se nuwe verteenwoordiger op Otjozondjupa se streekraad.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Okahandja-tussenverkiesing: voorlopige uitslae
© Fred Goeieman

Nuusbreker

By die Oshaango Shebeen in Vyfrandkamp het Swapo-ondersteuners teen 07:00 vanoggend nog strykdeur fees gevier oor wat volgens alle indrukke na ‘n hernude oorwinning vir die regerende party in die Okahandja-kiesafdeling se tussenverkiesing lyk.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Stemtempo: brieke vas na 17:00
© Niël Terblanché

Nuusbreker

By stempunte in Oshetu, by die Laerskool Veddersdal , Vyfrandkamp net suid van Okahandja en die dorpsaal in die hartjie van die Tuindorp het die rye kiesers in vandag se tussenverkiesing kort na 18:00 reeds tot dun-dun stroompies afgeneem.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Siek en oud doen hul plig
© Republikein

Nuusbreker

Tannie Nettie Gous, op 92 Sonder Sorge se tweede oudste inwoner, het vanmiddag pligsgetrou in haar rolstoel haar kruisie getrek in vandag se tussenverkiesing op Okahandja.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Soldate stem in ‘n japtrap
© Republikein

Nuusbreker

Lede van die Namibiese weermag het vroegdag al in gelid hul stemme by die basis op Okahandja uitgebring.   Lees meer

Videonuus
Ngurare: Proses verloop glad
© Republikein

Nuusbreker

Die sekretaris-generaal van Swapo se jeugliga, dr. Elijah Ngurare, gee sy mening oor die verloop van die tussenverkiesing op Okahandja by die stempunt by die Laerskool Aurora in die Nau-Aib woonbuurt van die dorp.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Stemvoete klap op Tuindorp
© Republikein

Nuusbreker

Op ‘n koel Okahandja het kiesers vanoggend deur sporadiese buie motreёn by verskeie stempunte in skaflike toue gewag om hul stemme in die tussenverkiesing uit te bring.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kiesers sê hul sê
© Republikein

Nuusbreker

“EK wil ‘n werk hê,” benadruk Anna Immanuel waar sy buite die Laerskool Aurora in Nau-Aib in die ry wag om haar stem in die tussenverkiesing in die Okahandja-kiesafdeling uit te bring.   Lees meer

Videonuus
Oue van dae wag van vroeg om te stem
© Republikein

Nuusbreker

'Ouma' Ndapandula Paulus het al van 02:00 by die stempunt in die Vyfrandkamp gewag om haar kruisie in die Okahandja-tussenverkiesing te trek. Net 'n handjie vol mense was toe reeds voor haar in die ry.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Kiesers douvoordag by stempunte
© Niël Terblanché

Nuusbreker

Kiesers van die Vyfrand Kamp informele nedersetting van Okahandja het dou voor dag by die stempunte opgedaag vir die tussenverkiesing.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Stemtoets op hande
© Theo Gurirab

DIE Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), wat eerskomende Maandag in die Hoërhof moet antwoord op aantygings van beweerde grootskaalse foute tydens die berekening van die uitslae van November se nasionale en Presidentsverkiesings, kom vandag voor ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Swapo gaan opposisie begrawe, sê Geingob
© Francois Olivier

OKAHANDJA het Saterdag gedreun met duisende Swapo-ondersteuners wat opgedaag het vir die saamtrek waartydens President Pohamba in sy hoedanigheid as Swapo se president die hoofspreker was. Sowat 4 000 Swapoondersteuners het Saterdag die warm son getrotseer om daar te wees.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Woensdag is ons s’n, sê ‘koalisie’
© Francois Olivier

OPPOSISIEPARTYE moes verlede Saterdag feitlik smeek om toestemming by die hoof van die Namibiese polisie te kry om deur die strate van Okahandja te ry om steun vir hul vergaderings later die dag op die dorp te werf. Terselfdertyd het RDP-leiers tydens die vergadering die staatsmedia, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
‘My gewete is skoon’ – RDP-kandidaat
© Republikein

“’n SWAPO-smeerveldtog.” Dit is die Rally for Democracy and Progress (RDP) en ses ander opposisiepartye se kandidaat vir Woensdag se tussenverkiesing op Okahandja, me. Christophine “Kitto” Paulus, se beskrywing van bewerings dat sy glo ’ ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Okahandja gerat vir stemplig
© Republikein

Die ratte is honderd persent geolie vir môre se tussenverkiesing op Okahandja, het die hoofverkiesingsbeampte op die dorp, mnr. Edward Hauanga, gister verseker. Die direkteur van verkiesings, mnr. Moses Ndjarakana, se boodskap gister aan verkiesingsbeamptes ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Twee dae voor stemdag
© Republikein

ONGEVEER 14 000 inwoners van die Okahandja-kiesafdeling het die reg om hul kruisies te trek in Woensdag se tussenverkiesing vir ’n vakante setel op die Otjozondjupa-streekraad. Vier kandidate neem aan die stryd deel. Dit is minder as die ses van 2004, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Koalisie takel misdaad
© Republikein

Christophine “Kitto” Paulus ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Alles begin by opvoeding
© Theo Gurirab

Ehrenfried Muroua   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Onafhanklike kandidaat vra eenheid, samewerking
© Namibian Sun

Ben Katamila ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Swapo wil jeug bemagtig
© Fred Goeieman

Steve “Biko” Booys ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hof verwyder 391 van kiesersrol
© Republikein

DIE hof op Okahandja het gelas dat 391 name van die voorlopige kiesersrol vir Woensdag se tussenverkiesing in die Okahandja-kiesafdeling verwyder moet word. Dit bring die totale getal wettige kiesers op 13 888 teenoor die aanvanklike 14 279 te staan. Die waarnemende direkteur van verkiesings, ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Geraamtes skud tussenverkiesing
© Fred Goeieman

KRIMINELE “skietgoed” teen hom, sê die Swapo-kandidaat vir volgende Woensdag se tussenverkiesing op Okahandja, maak hom juis die ideale kandidaat om misdaad te beveg en die jeug uit hierdie bose strik van armoede te hou. Mnr. Steve “Biko” ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Swanu-man beloof verandering

SWANU se kandidaat op Okahandja, mnr. Ehrenfried Muroua, het in ’n eksklusiewe onderhoud met Republikein belowe dat sy eerste plig sal wees om harmonie tussen die stadsraadslede van die dorp se munisipaliteit te bewerkstellig indien hy die komende verkiesing wen.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
‘Jul tyd gemors om Swapo te ondermyn,’ sê Nujoma
© Theo Gurirab

DIE hoofspreker by Sondag se massavergadering van Swapo in Okahandja se Nau-aib woonbuurt, oudpresident Sam Nujoma, het sy teleurstelling uitgespreek en te velde getrek teen die voormalige munisipale besture wat baie min gedoen het om die dorp se ekonomiese potensiaal te verhoog en beleggers te lok.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Opposisie vry na Okahandja-kiesers
© Fred Goeieman

DIE tussenverkiesing vir die Okahandja kiesafdeling kan die politieke gang vir die hele Namibië verander en dus beteken ’n stem vir die kandidaat van die opposisiepartye, ’n stem vir verandering en vooruitgang. Inwoners is Sondag deur die verteenwoordiger van die UDF, mnr.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Moles op Okahandja
© Republikein

DIE voortgesette stoeiwedstryd in die binnekamers van die regerende party het op die vooraand van ’n tussenverkiesing op Okahandja oorgekook in ’n waarskuwing deur Swapo se Jeugliga dat hy as militante voorhoede van die party nie sal duld dat saboteurs in die Swapo- ...   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Katamila weier om te gaan lê

ONDANKS die onafhanklike kandidaat in die komende tussenverkiesing op Okahandja se skorsing uit Swapo, is die bittereinder oortuig dat hy op 24 Februarie ’n groot deel van die regerende party se stemme in die kiesafdeling gaan buit. Swapo se sekretaris-generaal, me.   Lees meer

Politiek en Nasionale Nuus
Hof moet sê oor kiesersrol

DIE landdroshof op Okahandja het tyd gevra om eers die Verkiesingskommissie (ECN) te ken in ’n versoek deur opposisiepartye om die sperdatum te verleng vir die indien van besware teen die voorlopige kiesersrol vir die komende tussenverkiesing in die kiesafdeling.   Lees meer