Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


3 Februarie 2012

Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

22.06.2009

Nuwe gesigte in Swapo se stal


Die Swapo Party in Namibië het Vrydag lidmaatskapkaarte van die party aan drie nuwe lede oorhandig. Hulle is mnr. Leon Oosthuizen, dr. Danie Jordaan en mnr. Stefanus Oosthuizen. Op die foto saam met die drie verskyn die sekretaris-generaal van Swapo, me. Pendukeni Iivula-Ithana en mnr. Erkki Nghimtina.