Noorderlig


Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

29.11.2011
Tsumeb se gimnaste wys hulle kan

Tsumeb Gimnastiekklub se gimnaste het onlangs puik vertonings by die jaarlikse NGF artistiese nasionale kampioenskap op Walvisbaai gelewer. Die klub se ses meisiesgimnaste het altesame 18 apparaat medaljes en vier algehele medaljes huis toe gebring. Die nege ...   Lees meer

29.11.2011
Sokkerklub hou kinders van strate

EEN man se wens om kinders van die straat te kry en in die skole te hou, is verwesenlik toe die Bongos Swallows sokkerspan op Tsumeb gestig is. “Die sokkerspan is al verlede jaar gestig, maar die kinders het gekom en gegaan en die span het toe ontbind,” het die spanbestuurder, mnr.   Lees meer

29.11.2011
Praatjies oor rugby en wyn by gholfklub
© Verskaf

HOUSE of Wines het op 12 November sy jaarlikse gholfdag by die Tsumeb Gholfklub aangebied met die gewese Springbokslot van die 1980’s, Schalk Burger senior, wat die spesiale gas vir die dag was. Burger het ook by die geleentheid sy wyne van die Welbedach- ...   Lees meer

29.11.2011
Peace Garden oop
© Yolanda Nel

DIE amptelike opening van Peace Garden Lodge op Grootfontein, wat eers as Lalapanzi bekend was, is vroeg in November deur President Hifikepunye Pohamba behartig. “Die opening van hierdie gastehuis is ’n welkome bydrae om Namibië ’n vooraanstaande toeristebestemming ...   Lees meer

29.11.2011
Paragon help skool opknap
© Verskaf

SOWAT N$20 000 is in November aan die Hoërskool Oshigambo in die Oshikotostreek oorhandig. Die geld wat vir infrastruktuur ontwikkeling gebruik gaan word, is deur Paragon Investment Holdings geskenk, nadat hulle deur die skool en die Evangeliese Lutherse Kerk van Namibië (ELCIN) genader is.   Lees meer

29.11.2011
Grootfontein hou reünie
© Verskaf

PRESIES 35 jaar ná hul matriekafskeid het die Sekondêre Skool Grootfontein se matriekgroep van 1976 ’n reünie gehou. Oudskoliere het van so ver as Suid-Afrika en Londen gekom om die spesiale naweek by te woon. “Binne weke is byna almal opgespoor deur middel van eposse, ...   Lees meer

29.11.2011
Otjiwanda Meat Market steeds op dreef

NA bietjie meer as ’n jaar en ’n half as die eienaars van Otjiwanda Meat Market op Grootfontein, glo Buks en Janita van der Westhuizen steeds aan die tradisionele wyse om alle produkte by die slaghuis te maak. Hulle het ook ’n tweede tak op Grootfontein geopen.   Lees meer

29.11.2011
TOV stap vir beter lewe
© Yolanda Nel

DIE TOV meerdoelige sentrum op Tsumeb gaan op 1 Desember stap om op die manier geld in te samel om kinders van die straat af te kry. “Dit vind op Tsumeb by die sentrum plaas en ’n afstand van vyf kilometer gaan afgelê word,” het pastoor Edward Amadhila, die bestuurder van TOV, gesê.   Lees meer

29.11.2011
Glasverskaffer ken sy storie

GECKO GLASS cc, ’n nuwe glasverskaffer op Otjiwarongo, het op 1 November sy deure geopen en verskaf van motorruite tot vensterruite. Hulle verkoop Grandmark- produkte en die produk is SABS, Emerk en DOT-merk goedgekeur. Grandmark Glass se motorruite is splintervas (“shatterproof”).   Lees meer

29.11.2011
Otjiwarongo wys junior raad aan

DIE munisipaliteit van Otjiwarongo het onlangs die junior raadslede van die dorpsraad ingelyf. Die adjunkburgemeester van Otjiwarongo, mnr. Archillaus Namaseb, het die insweringseremonie by die dorpsraad se kantoor waargeneem. Die junior raad bestaan uit me.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend