24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

8.03.2010

Nog ’n NaTIS-oeps…


Al gehoor van iemand wat ’n reusagtige oopbakvragmotor vir ’n ritstjor aangesien het? Nadat ’n Namibiese vervoerbeampte se Namlish-spelling van “fork lift” onlangs die hele wêreld aan die lag gehad het, het ’n leser van Republikein ’n soortgelyke NaTIS-kostelikheid met die koerant gedeel. Die massiewe vragmotor in die foto hiernaas is naamlik deur die beampte wat ’n padwaardigheidsertifikaat daarvoor moes uitreik, as ’n “ritsmotor/beach buggy” geklassifiseer. Die feit dat NaTIS se eie rekords sê dit is ’n “voorspanmotor,” het hom kwansuis min geskeel.