24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


23 Mei 2012

30 Bruidspare gekies


Advertensie
Advertensie

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

21.03.2010

Namibië se geskiedenis op die verhoog

© Francois Olivier

NAMIBIËRS het Vrydagaand die geleentheid gehad om die geskiedenis van die land voor onafhanklikheid, in die vorm van kuns, te beleef.

Plaaslike teater-akteurs het, onder die regie van bekendes Heimish Olivier en Sandy Rudd, aan teatergangers dié geskiedenis uitgebeeld.

“Ongelooflik”, was die kommentaar van dr. Peter Katjavivi, wat ook die geleentheid bygewoon het. Dr. Katjavivi meen die produksie het sy verwagtinge oortref.

Die gehoor was duidelik verras met die gehalte, standaard en talent wat op die verhoog was. “Dit was van internasionale standaard,” het een teaterganger aan Republikein gesê.

Al die kulture van Namibië het prominensie in die produksie geniet en die kleurvolle vertoning het ook die gehoor die geleentheid gebied om die aand met die sing van die landslied af te sluit.

Die fotobeeld en berig is saamgestel deur Francios Olivier.
© Francois Olivier